Beskrywing...
Opstanding: Paasfees? of Eerste Vrugte?
- Paasfees is dit `n Bybelse feesviering?
- Was die verlosser werklik opgewek op Paassondag?
- Het die apostels Paasfees gevier?
- Waarom aanbid die meerderheid van erkende Christene op Sondag?
In hierdie video:
`n Ondersoek van Paasfees en sy misleidende betekenis!
Tyd: 00:13:50
Aflaai: 1354
Sienswyse: 3547