Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend & `n Toetsende Waarheid Is
Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks geseën deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word. |
Ondersoek van die Bybelse geosentriese Aarde en sy hemelgewelf is deurslaggewend vir die blootlegging van die waarheid, namate hierdie insigte die geveinsdheid, verraad en bedrog, geassossieër met die indoktrinasie en aanvaarding van die Darwiniese heliosentriese wêreldsiening vinnig en deeglik afbreek.
|
Die oortuiginge en wêreldsiening voorgestel deur die matriks is so diepgewortel en gemanipuleer in die denke van diegene gebore in en blootgestel aan sy wêreldse indoktrinasie dat die meeste vertroetel deur sy invloed nie die merkwaardigheid van die werk kan beetneem wat ek en so baie andere huidiglik aan werk om met fokus voor te stel nie.
Ondersoek van die Bybelse geosentriese Aarde en sy hemelgewelf is deurslaggewend vir die blootlegging van die waarheid, namate hierdie insigte die geveinsdheid, verraad en bedrog, geassossieër met die indoktrinasie en aanvaarding van die Darwiniese heliosentriese wêreldsiening vinnig en deeglik afbreek. Hulle kan die programmering oombliklik uitwis wat die owerhede noukerig in die denke van diegene ingeprent het van diegene wie hulle vasgebind het met hul ideologie. As `n bron van kennis, besit die Bybel die mag om indiwidue te bemagtig met die swaard van vryheid, wat hulle bevry van onderwerping. Die evangelie het, inderdaad, die gesag om die gevangenes te bevry solank as wat daardie gevangenis vryheid verlang.
Ongelukkig is die meeste mense onbewus van hul gebondenheid en, gevolglik, onbevoeg om die tekens te verstaan en leidrade agtergelaat deur diegene van ons wie vooruit gebeur het om hierdie verborgenhede aan te leer en terug keer om dit te deel. Ons het ontdek dat die meerderheid gee min om vir die antwoorde tot sulke geheime raaisels. Onbelagstellend, kan min die raaisel raaksien of die moontlikeid dat OZ hulle mag mislei het van agteruit `n masker van die nuwe wêreld orde. Gevolglik is baie onwillig of selfs besorgd omtrent om te volg in die nagevolge van hierdie ontdekkings. Hierdie geheimsinnigheid is ook waarom baie steeds onbewus is dat daar magte is wat hulle nog nie begryp nie, wat al duisende jare teen die meeste van die mensdom in lyn is, en die wetenskap as 'n wêreldparadigma en valse godsdiens laat voortduur.
Ek sal die eerste wees om te erken dat dit onwaarskynlik lyk of die Darwinistiese heliosentriese wêreldbeskouing beskou word as 'n leuen wat oor eeue geskep, aangehits en voortgesit is deur 'n groep skaduryke elites wat verenig is deur 'n enkele doelwit: om die wêreld aan Lucifer voor te stel, die wese wat hulle as God aanbid. Die doel van die vereniging van die wêreld in `n ‘globale’ orde, godsdiens, ekonomie, opvoeding, en regerings liggaam deur die Verenigde Nasies is om hierdie matriks van beheersing te vestig net om later oorhandig te word aan die oorsig van `n anti-Christen vreemde God. Sulke oortuiginge mag inderdaad fabelagtig en herinner aan wat mens mag verwag nadat jy ingespuit is met dwelms en ingehok is in `n opgestopte sel; en tog, glo dit of nie, dit is wat die elite hulleself erken en openlik mee spog aan die wêreld as die doelwit van hul pogings.
Ja, dit klink mal. Maar, weens die laatheid van die uur en hulle pronkerige arrogansie, is hulle nie meer langer besorgd oor die versteking van sulke ondernemings en glo dat die mensdom hulle nie kan keer nie. Hierdie oortuiging is ook waarom hulle openlik spog oor hul doelwitte terwyl hulle ons bespot. Hulle blatante minagting vir die mense van die wêreld is waarom hulle die embleem op die organisasie se banier swaai, verteenwoordigend van die wêreld regering, die Verenigde Nasies, kompleet met `n uitbeelding van die aarde in sy ware oriëntasie. Vir hulle, is die Verenigde Nasies vlag simbolies van hul suksesvolle anneksasie van die wêreld. Nes die vyand sy vlag sou ophys oor `n oorwonne land, gebied, of regering om so `n oorname aan te dui, dien die daaglikse vertoon van die Verenigde Nasies vlag as `n gebaar aan diegene wie weet dat die Vryemesselaars geheime organisasies allegories Pike se visioen vervul het van aanhitsing van drie massiewe oorloë as middel om die wêreld in `n ‘globale’ orde te verenig.
Deur `n vlag van verowering te laat wapper wat die Aarde uitbeeld in sy eintlike oriëntasie oor die Verenigde Nasies as die setel van wêreld regering is `n uitdrukking wat smalend aandui nie net hul dominering van die wêreld nie, maar ook, as `n kollosale onderlinge grap, hul bewustheid van die mensdom se aanvaarding van `n heliosentrisme as pure absurditeit. Die vertoning van só `n vlag is nie net gewoonweg `n trotse erkentenis van hul ‘globale’ oppermag nie; dit wys hulle ook waar hulle histeries skatterlag vir die omvang van die mensdom se dwaasheid om in hul matriks van bedrog te glo, veral wanneer dit in elke oomblik weerspreek wat ons eie oë vir ons sê waar is.
Die Darwiniese heliosentriese wêreld siening het baie mense mislei weggelei van die ondersoek van die evangelie meer as enige ander ideologie.
|
Die Darwiniese heliosentriese wêreld siening het baie mense weggelei van die ondersoek van die evangelie meer as enige ander ideologie. Dit verduidelik waarom die plat aarde embleem prominent vertoon word op die VN vlag en onderskryf die imperatief vir die ondersoek om hierdie generasie te ondersteun tot ontwaking. Meer belangriker as om te weet dat die aarde `n plat sirkelvormige plein is, omsluit deur `n uitspansel, is die openbaring dat die Vader en Seun op die toppunt van die beskermende koepel sit, wagtend, as gidse, en oorsieners van die lotsbestemming van die hele skepping.
Eerder as om te sê dat alles lukraak is en per toeval gebeur het, is ons verenig namate die wêreld beweeg na wat eintlik sal uitloop in `n uitdagende en vreeslike gevolgtrekking vir die bose. Teen daardie tyd, sal dit lei na `n beeldskone en geheel en al profetiese einde vir die regverdiges. Instede dat die eindstryd wêreld vereniging sou wees en openlike slawerny onder `n kommunistiese, ateïstiese polisie staat tiraniese regering deur vreemde wesens-gode, het ons aangekom by `n deurslaggewende oomblik in die wêreld geskiedenis waar die enig-gebore Seun van die Skepper, Yahushua Heiland Messias, terugkeer om Sy oes in te samel en orde te herstel. Hy sal `n einde maak aan hierdie illusie van hierdie teenstrydige twee-ledige natuur realiteit. Almal wie betrokke was en verantwoordelik vir die verspreiding en uithouvermoë van boosheid, hetsy engele of mense, sal geoordeel word gebasseer op hule bose handelinge en skemas.
Hierdie Openbaring Het Alles Te Doen Met Verlossing
En terwyl baie ontken dat die plat aarde en uitspansel, as onderwerp, enige meriete inhou vir beslissing van die verlossing van andere, is die waarheid dat hierdie kennis werklikwaar en wettiglik verwant is aan verlossing van baie. As `n bewaker, dienskneg, en voetewasser aan die Allerhoogste Yahuwah, moet ek hierdie onderwerpe van waarheid openbaar, selfs as hulle mag blyk om belaglik of vir sommige absurd mag klink. Openbaring van waarhede in enige vorm is deel van `n behoeder se doelwit, direksie, en taak vir sy bestaan op aarde, veral nou.
Baie is tans hier om diegene by te staan wie gewillig is om te luister na en kom om diegene te help onthou van waar ons geval het in die verlies van ons eerste erfdeel. Die werklike rede waarom ons hier is in hierdie gevalle aarde, in ons huidige toestand, is om te aanskou wie ons is as menslike wesens gemaak in die beeld van onse Vader en Maker.
Yahuwah en Sy Woord is Waarheid
Lei my in die waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag. - Psalm 25:5
Stuur u lig en u waarheid; laat dié my lei; laat dié my bring na u heilige berg en na u woninge, - Psalm 43:3
Leer my, Yahuwah, u weg: ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart in die vrees van u Naam. - Psalm 86:11
En hulle stuur hul dissipels saam met die Herodiane na Hom en sê: Meester ons weet dat U waaragtig is en die weg van Yahuwah in waarheid leer en U aan niemand steur nie, want U sien nie die persone van mense aan nie. – Matthéüs 22:16
En die Woord het vlees geword en het onder die mense gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, `n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom – vol van genade en waarheid. – Johannes 1:14
Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Yahushua Christus gekom. – Johannes 1:17
En Yahushua sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” – Johannes 8:31-32
…Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. – Johannes 14:6
Want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee; en hulle het dit ontvang en waarlik erken dat Ek van U uitgegaan het, en hulle het geglo dat U My gestuur het. - Johannes 17:8
Heilig hulle in U waarheid, U woord is waarheid. – Johannes 17:17
Ons Word Beopdrag Om In Die Waarheid Te Wandel En Dit Te Spreek
Yahuwah, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek; - Psalm 15:1-2
Dit is die dinge wat julle moet doen: Spreek die waarheid met mekaar; beoefen waarheid en `n regspraak van vrede in julle poorte! – Sagaria 8:16
Daarom, lê die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede. – Efésiërs 4:25
My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid. – 1 Johannes 3:18
Die hele inhoud van U woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid – Psalm 119:160
Volgens sy wil het Hy ons voortgebring deur die woord van die waarheid, sodat ons as eerstelinge van sy skepsele kan wees. – Jakobus 1:18
In wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid. – Efésiërs 1:13-14
Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie. – Openbaring 2:5
Laat my weet watter groter openbaring is heeltemal omsluit in enkele insig as dat ons die middelpunt van die ganse heelal is. Ons is gemaak na die beeld van ons Skepper. Hy het ons so liefgehad dat Hy ons vrye wil gegee het om te leef in sy gemanifesteerde wêreld. Hy het Sy eie Seun gestuur om ons te verlos deur die sondeval reg te stel, maar van alle belang, keer Hy binnekort terug, baie gou, om die dualisme en boosheid in hierdie wêreld te beëindig. Hy sal die matriks se ewige leuens vinnig afeindig en harmonie herstel in hierdie dimensie, en finaal oordeel oor almal vel. Nie net aan die nederige en swakkelinge maar ook diegene wie hulleself bo die wet beskou, diegene wie geregtigheid ontwyk het, die welgesteldes en aanhangers wie kon beskostig om sy bedeling te verander.
Wanneer die koninkryke van hierdie wêreld die koninkryk van onse Heer en Koning word, sal die regverdiges geseën wees met die verandering wat sal plaasvind in die verlossing wat Hy mildelik aanbied aan elkeen van ons, wat aan elkeen `n ewige erfenis verskaf wat die lewe in die paradys sal insluit saam met Hom, vir ewig. Wanneer beskou word as leerstelling, kan die verbintenis van die plat aarde as openbaringe van oordele en belonings van verlossing sekerlik die Darwiniese heliosentriese indoktrinasie wat vir so baie onherkenbaar deur só baie vir veel van hul lewens verbygegaan het. Hierdie assimilasie het baie van die mensdom in `n dwaalspoor gelei om onsself te verstaan asook die Aarde se unieke merkwaardige skepping. Hulle wil hê ons moet glo wat ons is alleenlik deur ewolusie.
Die enigste rede waarom lewe bestaan is dat die Aarde, as `n planeet, voordeel trek uit sy posisie in wat die wetenskap die Gouelokkies sone noem - `n area wat elke sterrestelsel omring wat die perfekte toestand skep om lewe te vestig op enige planeet binne-in daardie sone. `n Planeet wat wentel binne-in hierdie area sal nie blootgestel word aan die hardheid daarvan om na aan of te ver van die son te wees nie, die bron van lewe. Hulle stry dat elke ster in die naghemel `n moontlike son-agtige entiteit is en dat elk moontlik sy planetêre stelsel in orbitale nabyheid kon hê. Elke planetêre stelsel het die potensiaal vir voortplanting en ontwikkeling van lewe tot die mate en graad opgemerk hier op Aarde. Die moontlikheid dat daar lewe iewers daarbuite is, is onmiskenbaar, gegewe die wiskundige vergelykings wat deur wetenskaplikes geformuleer is om sulke waarskynlikhede te bepaal. In hul siening, is die werklike geval nie of vreemde lewensvorme bestaan of nie, maar of hulle menslike intelligensie, kapasiteit, en vermoë oortref het, en hoe gevorderd hulle is.
Maar die plat Aarde en hemelkoepel as openbaring is besig om hul doelstellings, pogings en planne van Lucifer, die rebelse engele, en daardie geheime organisasies in lyn met die agenda van die Nuwe Wêreld Orde...
|
Volgens hulle algoritme, is dit `n wiskundige sekerheid dat regdeur die ontsagtlike ruimte van die heelal, bestaan daar ontelbare Aard-agtige sterrestelsels en planetêre stelsels, soortgelyk aan ons Aarde. Die vraag is nie of daar lewe daarbuite is nie, maar hoeveel en in watter vorm. Is daar lewensvorme wat meer ontwikkeld en gevorderd is as ons, as in ag geneem word dat hulle miljoene jare of selfs biljoene jare voor die mensdom ontwikkel het? Hierdie wetenskaplike spekulerende veronderstellings word opsygesit wanneer mens eers besef dat, volgens Genesis se orde van die skepping en Bybelse kosmologie, is alle hemelse ligte, insluitende elke sogenaamde ‘planeet,’ bestaan uit niks meer as water en lig nie, soos gestel in die Skrifte. In die hele kosmos, laat geen ander voorwerp met fisiese komposisie die terra-vormende bewyse op die Aarde toe nie, hierdie landskap, in al sy variasies, is uniek in vergelyking met alle ander hemelse ligte gevind binne-in die skepping van die heelal.
Baie van wat voorgestel word as wetenskaplike werklikheid bestaan uit leuens op leuens. Die antieke vreemdelinge misleiding, `n web van bedrog, was geskep om die massas te vestrik in die aanvaarding van wetenskaplikheid as beide geloof en leerstelling. Maar die plat Aarde en uitspansel as openbaring is besig om hul doelstellings, pogings, en planne van Lucifer, die rebelse engele, en daardie geheime organisasies in lyn met die agenda van die Nuwe Wêreld Orde, te ontrafel, wat beplan om `n sterk misleiding voor te stel as `n wêreld godsdiens wat Appolion/Abaddon as die anti-Chris god bevorder. Hierdie inligting ondersteun die waarheid van die Bybel se profesies oorgedra deur die Hebreeuse voorvaders, wat impliseer dat hierdie evangelie geheime goddelik ingegee was; want hoe anders kon mens die voorstelling van die aarde as `n plat sirkelvormige plein beskryf ingesluit deur `n hemelse koepel?
Die ingeslote wêreld stelsel, `n fundamentele waarheid verlore vir die mensdom vir honderde jare, is nou weer besig om uit te kom as `n wetenskaplike en historiese voorstel. Waarom? Want dit word nou meer as ooit benodig. Hierdie waarheid herstel hoop in die mense wie eens militante ateïste was, soos aangedui in hul woorde, teenoor die erkenning dat die Bybel moes beïnvloed gewees het deur wat ons wêreld en ons plek daarbinne gevestig het: die Almagtige Yahuwah. Nee, stellig nie! Maar Yahuwah moet waaragtig wees en elke mens leuenagtig, soos geskrywe is: Sodat U geregverdig word in u woorde en oorwin as U gerig hou. – Romeine 3:4, OV
Daar is geen ander leerstelling waarvan ek weet wat radikaal hardvogtige anti-Christene, anti-Yahuwah, onreligieuse agnostici, en ateïste wie vasberade teenstrydig is teen die idee van `n oppermagtige wese binne-in `n Yauwah-vresende gelowige. Mens moet onthou, in die groot skema van geskiedenis, was dit slegs relatief onlangs sedert die Darwiniese heliosentriese wêreldsiening as waarheid beweer is. Vir duisende jare daarvorens, het antieke mense geleer en verstaan dat die aarde `n plat plein is bedek deur `n koepel vormige struktuur. Dit was net in die moderne era dat Lucifer, met die hulp van ‘globalis’ Masoniese priesterskap, sukses behaal het in die ommekeer van kennis en `n plaasvervanger stelsel wat die aarde onthef as die senter van die heelal, en instede daarvan die son plaas in `n sentrale posisie van prominentheid binne-in die nuwe globale raaisel.
Deur sulke eerbied te verskuif, was die kronings prestasie vir die paganistiese Luciferiese son aanbidding van die heliosentriese kultus van die Nuwe Wêreld Orde. Indien ek niks anders bereik nie, hoop en bid ek dat jy, as leser, nou kan verstaan waarom plat Aarde inligting lewensbelangrik is en hoe dit werklik saamgaan met die verlossings van so baie.
Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Zen Garcia
Die uitstekende bogenoemde teks is `n uittreksel van die laaste hoofstuk, “Concluding Requiem,” uit Mr. Garcia se boek getiteld “The Firmament: Vaulted Dome of the Earth.”
Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die geïnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is – WLC Span