While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
World’s Last Chance
Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!
Contact US

Bybelse geloof

3808 Artikels in 21 Languages

Die God van Ons Vaders
Watter getuienis aangaande Yahuwah se identiteit moet ons glo? Die getuienis van die Bybel vaders (OF) die Kerk Vaders van die Bybelse era?
Comments: 0 
Hits: 11 
Die “Wederkoms” van Yahushua in Johannes 14
In Johannes 14, verwys Yahushua na die uitstorting van die Heilige Gees, nie sy fisiese wederkoms nie.
Comments: 0 
Hits: 58 
Ja, Yahushua het `n God
Paulus bevestig, “In die mond van twee of drie getuies, sal die woord vasstaan,” (2 Korinthiërs 13:1) Hier het ons ag geïnspireerde getuies dat Ellen White en die Drie-eniges willens en wetend verkies het om te ignoreer wat uitdruklik staaf dat Yahushua `n God het, en is nie daarom gelyk aan Vader Yahuwah nie.
Comments: 0 
Hits: 256 
Kom Met Die Wolke (Openbaring 1:4-8)

Kyk,Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien…” (Open. 1:7) Openbaring maak dinge bekend wat binnekort sou gebeur vir die eerste-eeuse gehoor.

Comments: 0 
Hits: 126 
Herwinning van Bybelse Geestelikheid
Vele Christene is bang vir egte bybelse spiritualiteit omdat Satan hierdie oefeninge gesteel het sodat, baie gelowiges nou veronderstel dat hierdie vorme van spiritualiteit hulleself satanies is. Dit is tyd om hierdie verlore spirituele oefeninge terug te eis.
Comments: 0 
Hits: 175 
Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad
Tenspyte van Yahushua se herhaalde uitsprake dat sy leringe nie sy eie was nie, beweer tradisie steeds dat hulle is.
Comments: 0 
Hits: 184 
Wat beteken “Christus” en “Messias”?
Vra enige Christen wat Christus beteken, en jy sal waarskynlik `n verkeerde antwoord kry. Wat beteken “Christus”?
Comments: 0 
Hits: 192 
Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend & `n Toetsende Waarheid Is
Om eerbied weg te skuif van Yahuwah as die Skepper was 'n kroonprestasie vir die heidense Luciferiese sonaanbidders van die Nuwe Wêreld Orde.
Comments: 0 
Hits: 109 
Yahushua Het In die Wêreld Gekom
Wat sou eerste-eeuse Jode verstaan het wanneer hulle hoor dat Yahushua “het in die wêreld gekom?”
Comments: 0 
Hits: 92 
Seël van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2
Die Seël van Yahuwah: Wat is dit? …en het jy dit?
Comments: 0 
Hits: 173 
Seël van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1
Die Seël van Yahuwah – Wat is dit? … en het jy dit ontvang?
Comments: 0 
Hits: 101 
My Vader Se Koninkryk
Baie Christen gelowiges glo dat Yahushua die koninkryk vir ewig sal regeer omdat hy God is. Maar, Skrifte, openbaar `n anderste skets van die komende koninkryk.
Comments: 0 
Hits: 97 
Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting
Terug in die verre verlede, voor die skepping van die aarde, was daar een in die hemel genaamd “Lucifer,” bekend aan sy tydgenote as “die seun van die dageraad.”
Comments: 0 
Hits: 179 
Lys van Bybel verse wat `n plat Aarde met `n uitspansel wys
Die Bybel is DUIDELIK: Die Aarde is plat en onbeweeglik!
Comments: 0 
Hits: 246 
KRING van die Aarde – nie`n bal, aardbol, of sfeer nie – Jes. 40:22
Jesaja 40:22 sê NIE dat die aarde `n bal, aardbol, of sfeer is NIE. - Jes. 40:22
Comments: 0 
Hits: 188 
Die Beginsel van Agentskap in die Nuwe Testament
Wanneer ons die Bybel lees uit `n Joodse perspektief, maak moeilike en verwarrende gedeeltes sin, teenstrydige gedeeltes is in harmonie, en bekende gedeeltes word lewend.
Comments: 0 
Hits: 171 
`n Opsomming om die Evangelie te Verstaan
As ons die evangelie wil verstaan, moet ons hierdie dinge onthou…
Comments: 0 
Hits: 240 
Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua
Was jy al ooit so seker omtrent iets, so selfversekerd in jou posisie, dat jy hardnekkig vasgehou het aan jou oortuiging net om later uit te vind dat jy verkeerd was?
Comments: 0 
Hits: 256 
Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament
Die beginsel van agentskap, ook bekend as die wet van agentskap, is `n belangrike voorskrif wat ons help om die Skrifte as `n geheel beter te verstaan, meer spesifiek, wie Yahushua is, sy bediening, en sy verwantskap met Yahuwah.
Comments: 0 
Hits: 238 
Yahuwah se Woord is Lewend & Betroubaar
Die Bybel is LEWEND en VERTROUENSWAARDIG!
Comments: 0 
Hits: 279 

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.