Beskrywing...
Wat was aan die Kruis Vasgenael?
- Kolossense 2 - VERSKAF ANTWOORDE
- Wat was aan die kruis vasgenael?
- Wat is die skuldbrief teen ons"?
- Wat beteken dit om vry te wees in Yahushua?
- Wat word bedoel met "Laat niemand julle oordeel
in spys , drank, . . . `n Nuwe Maan of Sabbatte nie"?
In hierdie video:
`n Bybelse ondersoek van Kolossense 2
Tyd: 00:12:23
Aflaai: 1346
Sienswyse: 3726