Beskrywing...
Ter verdediging van die Sabbat volgens die Maan │ Deel 1
- Sou Yahuwah toelaat dat die Sabbat velore gaan?
- Was die weeklikse siklus ooit onderbreek?
- Bestaan daar ooit 8 – 9 dae tussen Sabbatte?
- Bewys Johannes 7 – 9 dat Saterdag die Sabbat is?
- Aanbid die Jode nie op die ware Sabbat?
- Verdedig die Bybel waarlik die maan Sabbat?
In hierdie video:
Vind die antwoorde op hierdie vra en nog meer!
Tyd: 00:30:00
Aflaai: 1268
Sienswyse: 3274