Die Geskiedenis van die Juliaanse Kalender
- Was die weeklikse siklus ooit onderbreek?
- Was die aanbiddings dae verander?
- Hoeveel dae is daar in `n Juliaanse kalender week?
- Watter kalender het Yahushua gebruik?
- Is Saterdag waarlik die Bybelse Sabbat?
- Was Yahushua werklik opgewek op Sondag?
In hierdie video:
Die waarheid oor die dae van die week wat nou in gebruik is!