Die Saterdag Bedrogspul: Die Versteking van die Sabbat – Deel 1
Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 1
- Konstantyn ... het die week volgens die planete as standaard
gestel, wat Sondag as die eerste dag van die week maak.
- Konstantyn... het dies Solis (Sondag) verhef as aanbiddingdag
vir die heidene en Christene.
- Konstantyn ... het Paasfees verhef bo die Pasga.
In hierdie video:
Konstantyn het die Bybelse Kalender verbied!






