Die Sabbat met Sonsondergang? Belaglik en Onmoontlik!
Toenemende lig in die onlangse jare het bekendgemaak dat die Bybelse dag – en ook die Sabbat begin op die manier, en is dit met sonsopkoms. Die chronologie wat die gebeure van Yahushua se dood en begrafnis omhul is die onweerlegbare bewys dat die Jode ten tye van Yahushua dood steeds die Sabbat onderhou het met die begin van sonsopkoms. |
Het jy al gehoor van coup de grâce? Joernaliste lewer so af en toe verslag oor ʼn coup d'état (staatsgreep) in een of ander politieke kookpot. Maar ʼn coup de grâce is verskillend. ʼn Coup de grâce is ʼn vinnige tref om te dood.
Dit het begin in die verlede toe daar oor medisynes wat op slagveld toegedien is, daar baie is gelaat was om oor na te dink. Die grondslag van ʼn coup de grâce was genadedood, waarmee oënskynlik ʼn sterwende kameraad gedood sou word so gou as moontlik, en sonder pyn. Hierdie aanhaling word ook vandag gebruik, en beteken dit: “ ʼn Handeling of gebeurtenis wat einde ten laaste iets vernietig wat swakker word of versleg.”1
Die argument dat die Sabbat uit ʼn 24 – uur tydsduur bestaan vanaf sonsondergang tot sonsondergang steeds swakker en swakker word met die ontdekking, en ander bewyse, dat hoof teks waarop hierdie gebruike gegrond is Levitikus 23 vers 32, dit heeltemal uit verband is, en geheel en al nie van toepassing is op die sewende – dag Sabbat.
Die coup de grâce wat die geloof in ʼn Sabbat van sonsondergang tot sonsondergang vir altyd vernietig word gevind in die gebeure van die Verlosser se dood en begrafenis. Die belangrike kronologie van gebeure bevestig met volkome sekerheid dat die ure van die Sabbat begin in die oggend en nie met sonsondergang.
KRONOLOGIE
Die dood van Yahushua:
“en omtrent die negende uur het Yahushua met ’n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?.... Daarop het Yahushua weer met ’n groot stem geroep en die gees gegee.” (Mattheus 27 verse 46 en 50.)
Voor die uitvinding van die meganiese horlosie, was die daglig ure eweredig verdeel in 12 gedeeltes. Toe Yahushua gevra het: “Is daar nie twaalf ure in die dag nie?” (Johannes 11 vers 9). Het niemand met Hom daaroor gestry. Elkeen kon ʼn sonwyser, lees en het geweet dat die dag begin met die verskyning van lig. Gevolglik, is die winter “ure” korter as die ure gedurende somertye.
Yahushua het “ omstreeks die negende uur” gesterwe” op die Pasga van die 14de van die Maand Abib. Dit is gelykwaardig aan drie uur die middag. Gedurende daardie tyd van die jaar, kort na die lengtenagewening, en was dit egter ʼn klein bietjie na drie in die na middag, Diegene wat daarop aandring dat die Sabbat begin met sonsondergang, en glo dat Yahushua vanaf die kruis gehaal is en begrawe is, op die tyd dat die son reeds op die horison ondergegaan het. In Jerusalem gedurende daardie tyd van die jaar, gaan die sononder tussen 6:59 nm. en 7:19 nm. Deeglike studie het openbaar dat dit onmoontlik was vir alles om in die Skrif opgeteken te word wat plaasgevind in min of meer die vier ure wat verloop tussen die Verlosser se dood en sonsondergang.
Yahushua het gesterwe kort na 3 nm.
Die liggaam van
Yahushua word gevra:
“EN toe dit aand geword het, het daar ’n ryk man van Arimathéa gekom met die naam van Josef, wat self ook ’n dissipel van Yahushua was. Hy het na Pilatus gegaan en die liggaam van Yahushua gevra. Toe beveel Pilatus dat die liggaam afgegee moes word.” (Mattheus 27 verse 57 tot 58)
Daar is twee gedeeltes van die Skrif wat uitsluitlik openbaar dat die dag begin met sonsopkoms, een van hulle is die weergawe van die kruisiging. Alhoewel, as gevolg van tradisie en verkeerde vertalings, word hierdie gedeeltes van hulle glans beroof deur diegene wat daarop aandring dat die Sabbat begin met sonsondergang.
Tradisie: Die mense het dit deur tradisie aangeneem volgens Genesis 1, en was hulle geleer dat die dag begin met sonsondergang as gevolg die herhaalde aanhaling:” En dit was aand en dit was môre, die eerste [eerste, tweede, derde, ens.] dag.” Alhoewel, hierdie aanhaling uitverband is. In die eerste van Genesis, het Yahuwah dit alreeds duidelik gemaak wat bepaal ʼn dag: Lig! “En Elohim het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Toe sien Elohim dat die lig goed was. En Elohim het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis; en Elohim het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem.” (Genesis 1 verse 3 tot 5.)
Uit die ondeurdringbare duisternis van voor die Skepping, het die eerste dag van die Skepping begin toe Yahuwah verklaar het: “Laat daar lig wees!” Sy volgende handeling was om die lig te skei van die duisternis. Toe het Hy name gegee aan die twee dinge wat Hy geskei het. “ en Yahuwah het die lig Dag genoem, en die duisternis het Hy Nag genoem.” Om daarop aan te dring, dat die “dag” begin met die donkerte is om saam te voeg wat Yahuwah geskei het.
Die aanhaling, “En dit was aand en dit was môre, die eerste dag,” moet verstaan word in die konteks as die lig as ʼn “dag,” en dit wat met lig saamgaan, en “nag,” die tydperk van donkerte.
Die woord wat vertaal word as “aand,” en verkeerd aangeneem is as die ure van die nag is afgelei van die Hebreeuse woord, ereb.
Hierdie woord verteenwoordig die tyd van die dag wat onmiddellik plaasvind gedurende die voorafgaande, en die volg van die ondergaande son..... Die aanhaling “in die aand” [letterlik], “tussen die aande”], en beteken dit die tydperk tussen sonsondergang, en donkerte, en “skemerlig.”2
Die woord wat hier gebruik word, en vertaal is in Afrikaans, en kan daar nie na verwys word as die tydperk van donkerte wat die Skepper Nag noem, omdat dit begin voor sonsondergang! Die lig heers oor die dag, die donkerte heers oor die nag. Daarom, as daar steeds ʼn klein bietjie lig in die lugruim is, tel dit steeds as Dag.
Verkeerde vertaling: Die tweede plek waar die Skrif duidelikheid voorsien dat die sonsondergang nie die begin van die dag is, word verklaar met die verslag oor die begrafenis van Yahushua. In die besonders toe Josef van Arimathea gegaan het en Pilatus vir die liggaam gevra het. Omdat daar nie in Afrikaans ʼn direkte vertaling vir die Griekse woord is, het die vertalers verkies om die woord “aand” te gebruik. Omdat dit klink soos die woord “aand” wat in Genesis 1 gebruik word, wat die resultaat is van verwarring, en die volgehoue geloof dat die dag begin met sonsondergang.
Alhoewel, dit nie deur die Skrif ondersteun word, is die feit in die kort gedeelte van Mattheus saamgevat, en voorsien dit in die duidelikste bevestiging dat die Sabbat nie begin met sonsondergang. Oorweeg weer hierdie gedeelte: “EN toe dit aand geword het, het daar ’n ryk man ... met die naam van Josef. Hy het na Pilatus gegaan en die liggaam van Yahushua gevra. (Mattheus 27 verse 57 en 58)
Die woord “aand” hier is afgelei vanaf die Griekse woord opsios, en terwyl dit dieselfde is, het sy algemene gebruik nie dieselfde betekenis as die Hebreeuse woord wat in Genesis 1 gebruik word. Hierdie woord se betekenis is: “Sononder. ... Die woord in werklikheid dui op die ‘laat aand,’ en is dit die lattere van die twee ‘aande,’ wat erken is deur die Jode, en is die eerste vanaf 3nm. tot sonsondergang, en die lattere na sonsondergang; en is dit die gewone betekenis. Alhoewel, dit deur beide gebruik word.”3
Selfs sonder enige bykomende kronologiese bewyse, is dit alleen genoeg om vir altyd vas te stel dat die Sabbat nie begin met sonsondergang, omdat die algemene gebruik van die woord bekend maak dat Josef, nie vroeër vir Pilatus genader het vir toestemming om die liggaam te neem, as na sonsondergang!
Die doel van hierdie studie, en alhoewel dit nie wil bewys dat Josef van Arimathea na Pilatus gegaan het na sonsondergang. Is dit om te demonstreer van die ontmoontlikheid vir die teraardebestelling Yahushua voor sonsondergang. Die algemene gebruik van opsios verwys na sonsondergang. Maar omdat dit dikwels gebruik was vir ʼn tydperk van tyd vanaf die middel van die middag tot sonsondergang, en sal die vroeëre tyd hier gebruik word. Weer, is dit nie die algemene gebruik van die woord, maar omdat dit dikwels gebruik is en verwys het na die laat middag ure voor sonsondergang, en sal dit die punt van die begin wees vir hierdie studie.
Vir die onthalwe van die bespreking, en regdeur hierdie studie is die kortste asook die mees konserwatiewe tyd berekeninge altyd gekies.
Die evangelies was baie versigtig om te vertel watter van die Verlosser se volgelinge teenwoordig was ten tye van Sy dood. Nie een van die twee, Josef van Arimathea of Nikodemus is aangeteken as teenwoordig in enige weergawe van die evangelies. Die teenwoordigheid van sulke belangrike volgelinge sou met sekerheid vermeld word as hulle daar was.
As gevolg die lengte van die ure gedurende daardie tyd van die jaar, het Yahushua heel waarskynlik gesterwe rondom ongeveer 3:10nm. Dit sou tyd geneem het vir Josef van Arimathea om van Sy dood te verneem het. Sommige van die Jode het gekom om hulle te verlustig in die Verlosser se dood, en het daarna teruggekeer na Jerusalem, verskrik deur die donkerte en die aardbewing. “En die hele skare wat vir hierdie skouspel bymekaar was, het op hulle borste geslaan toe hulle sien wat gebeur het, en hulle het teruggegaan.” (Lukas 23 vers 48). Die woorde sou tyd in beslag geneem het om Josef te bereik.
Dit is nie onredelik om aan te neem dat dit ten minste 45 minute tot ongeveer ʼn uur of meer geneem het vir Josef om te verneem dat Yahushua gesterwe het. Dit sou ook met sekerheid tyd geneem het vir hom om te herstel van volslae skok en verdriet, en om te besluit wat om te doen, en om voor te gaan in die uitvoering daarvan. Hy kon self op daardie oomblik met Nikodemus daaroor beraadslaag het. Ons praat hier van die werklikheid van die menslike hart met werklike menslike emosies en optredes. Selfs as Josef verneem het van die Verlosser se dood in ʼn redelike kort tyd, is dit nie realisties om aan te neem, dat die oomblik toe hy verneem van die boodskap, hy gegaan het om vir die liggaam te vra. Sou hy klein tydjie spandeer het aan droefheid. Dit sou dan ʼn paar minute geneem het om vanaf sy woning na die woning van Pilatus te stap. Kon hy nie vroeër as 4:30 nm. daar aangekom het.
Josef mag wel ʼn Jood van hoë aansien gewees het, maar Pilatus was sy meerdere. Dit sou ʼn paar minute duur vir die wagte om Josef se versoek aan Pilatus oor te dra, en terug te keer met die antwoord, wat aan hom die toestemming gee vir ʼn oudiënsie.
Deur konserwatief te bereken dat Josef na Pilatus gegaan het, om ongeveer 4:30 nm., en die vroegste wat hy Pilatus kon wees – en met ʼn bietjie haastigheid – sou dit om 4:45 wees.
Die vroegste wat Josef ʼn audiensie met Pilatus kon kry sou ongeveer 4:45 nm., op moontlik later.
Pilatus was
geskok van ongeloof
Dood as gevolg van kruisiging was stadig en pynlik. Dit is vanaf die woord “kruisiging,” wat ons die woord verkry het “marteling,” verkry het wat die aanduiding is van uiterste en geweldige pyn. Dit het gewoonlik ʼn paar dae geduur voordat die spiere finaal ontspan en dat die slagoffer sterwe as gevolg versmoring. Alhoewel, Yahushua nie gesterwe het as gevolg van versmoring. Hy het gesterwe as gevolg van ʼn gebarste hart.
Pilatus het dit nie geweet. Toe, Josef vra om toestemming om die liggaam te neem: “En Pilatus was verwonderd dat Hy al dood was, en hy het die hoofman oor honderd geroep en hom gevra of Hy al lank dood was. En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk.” Markus 15 verse 44 tot 45.)
Dit het tyd geneem. Pilatus het nie in Jerusalem gewoon. Hy het gewoon in Caesarea. Opgetekende bewyse dui aan dat hy alleenlik na Jerusalem gekom het met tye van hulle nasionale feeste wanneer dit heel moontlik was dat die Jode in opstand gekom het. Onlangse argeologiese ondekkings verwerp vorige beweringe van scenario’s dat Pilatus gebly het by die Antonia Vesting en aangedui het dat dit by verre heel moontlik was dat Pilatus die gas was van Herodes Antipas in die paleis wat gebou was deur Herodes die Grote.
Model van Herodes se Paleis, wat geglo word Pilatus gebly het as gas van Herodes Antipas. |
Om toegang te verkry het om met Pilatus te praat het langer as 15 minute geduur, en is dit toegewys vir hierdie studie. Verseker met die tyd dat Josef ingebring is om Pilatus te sien, en daar groete uitgedeel soos in die manier van Oosterse gebruike, en hy sy versoek gestel het, en Pilatus bevel gegee vir die stuur van ʼn boodskapper om die hoofman in bevel van Golgota te gaan haal, sal daar nog meer tyd verwyl word. Op die vroegste, sou dit heel moontlik tussen 5:00 nm., en heel waarskynlik 5:15 plaasgevind het, of selfs later, afhangende wanneer Josef daar aangekom het en begin het om te vra vir toestemming vir ʼn oudiënsie met Pilatus.
Vir die onthalwe van hierdie argument, en alhoewel ons die tyd konserwatief sal neem as 5:00 nm.
Die plek van die kruisiging was ongeveer 1 kilometer weg vanaf Herodes se Paleis.4 ʼn Gesonde soldaat sou hierdie afstand in minute kon aflê, en veral as hy te perd dit gedoen het. Maar dit moet onthou word dat die hoofman verhinder sou word deur die menigtes van pelgrims wat in Jerusalem saamgedrom is, vir Pasga, en die Fees vir Ongesuurde Brode. Op daardie tydstip (1.) was ʼn boodskapper geroep, en aan hom ʼn boodskap oorgedra wat hy moes oordra, (2.) en sy pad moes baan deur die menigtes van mense, (3.) en daardeur die bevel vertraag, (4.) en moes die hoofman ʼn bevel gee vir die aanwys vir ʼn ander soldaat om die beheer te neem terwyl hy afwesig was, (5.) en toe moes die hoofman sy eie weg baan deur die skares, wat die tyd heelmoontlik te staan bring as 5:15 nm.
Met die tyd dat die hoofman aangekom het om Pilatus se vraag te antwoord, sou dit teminste 5:15 nm.
Pilatus verleen
toestemming vir Josef om die liggaam te neem.
“Die hoofman oor honderd geroep en hom gevra of Hy al lank dood was. En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk. (Markus 15 vers 45.)
Dit is ontmoontlik om te weet of Pilatus eenvoudig net ʼn mondelinge bevel gegee aan die hoofman om Yahushua se liggaam vry te stel aan Josef van Arimathea, of hetsy ʼn geskrewe bevel op ʼn perkamentrol geskryf is. Ongeag die tyd wat die hoofman toegang verleen is om binne te gaan om aan Pilatus se vraag te antwoord, en hom te verseker van die Verlosser se dood, het Pilatus toestemming verleen, en het Josef vertrek, die gouste wat die tyd kon verwyl was ten minste nog 15 minute, wat die tyd te staan bring op 5:30 nm. As Pilatus vir ʼn griffier moes stuur om die bevel uit te skrywe, en dit verseël was deur sy seëlring, sou dit Josef se vertrek vanaf die paleis met nog ten minste ʼn ander 15 minute vertraag het.
Josef sou nie Pilatus kon verlaat het voor 5:30 nm.
Golgota was ongeveer 1 kilometer vanaf Herodes se Paleis. Enigeiemand wat die afstand aflê sou hinder word deur die sammedroming van besoekers wat bymekaar gekom het vir diePasga en die Fees van Ongesuurde Brode.
Josef tref
voorbereiding vir die begrafenis
“En toe hy dit van die hoofman oor honderd verneem het, het hy die liggaam aan Josef geskenk. En hy het linne gekoop.” (Markus 15 verse 45 en 46.)
Josef het hom nie onmiddellik gehaas na Golgota. Hy het nie geweet of hy selfs die toestemming sou verkry om die liggaam te kry van ʼn veroordeelde misdadiger. Nadat hy die toestemming verkry het, het hy die volgende gedoen:
1.) Hy het na sy woning teruggekeer om aan sy diensknegte opdrag te gee vir die bymekaar bring van gereedskap en voorrade wat benodig is om die liggaam vanaf die kruis te haal, en om dit na die terrein van die graf te neem, en dit te reinig, en om dit voor te berei vir die teraardebestelling.
2.) Hy het heel moontlik iemand na Nikodemus gestuur, aangesien Nikodemus geweet het om speserye te bring vir die begrafenis.
3.) En hy het linne gekoop. (Markus 15 vers 46.)
Terwyl sommige dit mag bevraagteken hoe kon Josef linne vir die begrafenis in laat namiddag gekoop het gedurende die Pasga, is daar drie belangrike punte om te onthou. Hulle is gelykwaardig van toepassing deur die algemene gebruik van die woord opsios, en word dit aanvaar dat dit aandui dat Josef na Pilatus gegaan het na sonsondergang.
1.) Die Pasga was ʼn werksdag.
2.) Die een of die ander en die winkels was steeds oop; of,
3.) Hy was in staat om winkel eienaars op te spoor wat nie sou huiwer om aan hom te verkoop, self gedurende die nag, as gevolg die nougesette begrafenis vereistes van die Jode, en wat dit noodsaak vir die onmiddellike begrawe van iemand wat gesterf het.
Dit is moontlik dat Josef begrafnisdoeke kon koop na sonsondergang. Die Jode, was altyd bekend vir hulle onverbiddelike drang om geld te maak, en sou daar winkels oop wees na sonsondergang. Volgens Amos 8, was die Jode veroordeel om dat hulle gedurende die nag verkoop het. Eerder, was dit ʼn veroordeling oor hulle haastigheid om die heilige ure van die Sabbat verby te kry.
Hoor dit, julle wat die behoeftige vertrap en daarop uit is om die ootmoediges van die land uit te roei, deur te sê: Wanneer is die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die sabbat, sodat ons die graanskuur kan oopsluit — om die efa te verklein en die sikkel te vergroot en bedrieglik te handel met ’n valse weegskaal. Amos 8 verse 4 en 5.)
Let wel, as al die winkels as gevolg van roetine sou toemaak met sonsondergang, sou daar nie ʼn uitdruklike begeerte gewees het vir die haas van die heilige ure omdat almal sou geweet het dat hulle nie oop sou wees die volgende dag.
Golgota, die kobeen vormige heuwel, was ongeveer 1 kilometer vanaf die Paleis van Herodes. |
As die winkels sou toe wees, kon Josef diegene opspoor wat begrafnisdoeke vanaf hulle huise verkoop. In baie lande, selfs tot vandag toe, leef eienaars bo of agter in hulle winkels. Dit sou nie ʼn moeilik ding gewees het om begrafnisdoeke te koop self laat die middag of die aand. Maar dit sou selfs meer tyd geneem het as gevolg dat die winkeleienaar besig was om die Pasga fees te vier (of om gereed maak om fees te vier ) saam met uitgebreide familie en vriende. Deur aan te aan te neem dat Josef bewus was van die regte plek om heen te gaan en nie onnodige draaie te maak, en net reguit daarheen kon te gaan sou ook tyd neem. Jerusalem was nie ʼn moderne stad wat uitgelê is met wye en reguit strate. Sy strate was nou, met draaie en stampvol met stalletjies en pelgrims.
Golgota was maar net ʼn paar honderd meter buitekant die stadspoorte. Alhoewel, dit ʼn volle kilometer vanaf die paleis van Herodes was. As die afstand van een kilometer bygetel word, en die afstand wat deur Josef geloop is soos hy huiswaarts sou keer, na die vind en koop van die begrafnisdoeke, en hy by die huis aangekom het om die bykomende goed te kry of wat benodig was, en na die stadspoort gegaan het, dit alles bygetel moet word by die tyd wat verwyl is.
Vanaf die tyd wat Josef Pilatus verlaat het, en na Golgota gegaan het, sou daar tenminste twee ure verloop het, en heelwaarskynlik meer as dit. Dit is redelik om aan te neem dat Josef en Nikodemus heelwaarskynlik by die stadspoort ontmoet het en saam gegaan het na Golgota. Deur die bytelling van aktiwiteite wat plaasgevind het, sedert Josef vir die eerste keer na Pilatus gegaan het, en dit hom op die vroegste sou bring tot 7:30 nm., soos hy begin beweeg het na Golgota met diensknegte en ook heel moontlik ʼn donkie om die nodige voorraad te dra.
Wanneer die realistiese tyd beperking wat betrokke is gedurende hierdie handelinge deeglik oorweeg word, dit gou duidelik word dat die teraardebestelling met sonsondergang (6:59 tot 7:19 nm.) ontmoontlik is. Daarom, as die vroegste en kortste tye moontlik aanvaar word, was die son alreeds onder nadat Josef die stad verlaat het.
Josef, se diensknegte en voorrade sou Golgota verlaat het na sonsondergang.
Die verwydering
van die liggaam
“.... en Hom afgehaal...”(Markus 15 vers 46.)
Dit sou nie lank neem vir Josef en Nikodemus en die diensknegte om Golgota te bereik. Dit was na alles, doelbewus geplaas langs die hoofroete na Jerusalem. Met hulle aankoms en die toestemming van Pilatus om die liggaam te verwyder, sou hulle dit ʼn besige omgewing vind.
Na die tyd dat Yahushua gesterwe het, het die Jode wat die gebeure waargeneem het besluit dat nie een van die liggame mag bly hang het aan die kruise, omdat die volgende dag dit die Sabbat was, en die eerste dag van die Fees van die Ongesuurdebrode.
En dat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die voorbereiding was — want die dag van daardie( sabbat was groot )— het die Jode Pilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word. Die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met Hom gekruisig was; maar toe hulle by Jesus kom en sien dat Hy al dood was, het hulle sy bene nie gebreek nie. (Johannes 19 verse 31 tot 33).
Hierdie gedeelte voorsien en is dit ʼn bykomende bewys dat die Sabbat nie kon begin het met sonsondergang. Oorweeg die volgende feite:
- Pilatus was geskok dat iemand so gou kon sterf van kruisiging, en het toe gestuur na die hoofman in bevel van die teregstelling om hom daaroor te ondervra.
- Die hoofman bevestig dat Yahushua dood is.
- As die Jode na Pilatus sou gaan het om toestemming te vra vir die breek van die bene van die veroordeeldes voor Josef na hom gegaan het, sou die goewerneur nie nodig gehad het dat die hoofman Yahushua se dood bevestig het. Hy sou geweet dat Hy dood was van die versmoring wat veroorsaak is deur breek van Sy bene.
"En daar was op die plek waar Hy gekruisig is, ’n tuin, en in die tuin ’n nuwe graf waar nog nooit iemand in neergelê was nie". "Daar het hulle Jesus toe neergelê weens die voorbereiding van die Jode, omdat die graf naby was." (Johannes 19 verse 41 tot 42.) |
Die Jode het dus na Pilatus gegaan om toestemming te vra om die dood van die ander twee gevangenis te verhaas nadat5 Josef die toestemming verkry het om die liggaam te neem. Hulle het hulle versoek gerig aan Pilatus heerwaarskynlik terwyl Josef met Nikodemus in gesprek was oor die teraardebestelling van Yahushua.
Die verwydering van die Verlosser se liggaam vanaf die kruis sou ʼn tydrowende en ‘n arbeid vermoeiende taak wees. Die Skrif vermeld dat nie een van Yahushua se bene gebreek was, en is dit in ooreenstemming met die profesieë. Josef, Nikodemus en hulle diensknegte, sou uiters versigtig moet wees terwyl die liggaam vanaf die kruis gehaal is, en selfs was dit nie ʼn maklike taak om sulke groot spykers te verwyder wat diep in die hout gedryf is. Die feit is, dat argeoloë beendere blootgelê het in ʼn beenderekas wat steeds spykers bevat het. Dit is duidelik, wie ook al die liggaam begrawe het was nie in staat om die spykers te verwyder, of omdat nie die moeite werd is.
Josef en Nikodemus sou die nodige tyd spandeer wat ook al wat nodig was om baie versigtig te wees, om met eerbied die liggaam van die kruis te verwyder. Hulle het nie gehaas om die Pasga maaltyd te gaan eet. Hulle was betrokke met die mees belangrike gebeurtenis van hulle lewe. Hulle sou ook diensknegte gehad het liggaam gedra het na die Graf in die tuin, wat naby was. Dit kon maklik ʼn uur geneem het om te voltooi, wat die toevallige tydsverloop tot by 8:30 nm. bring.
Die verwydering van die liggaam sonder verdere letsels was ʼn moeilike taak.
Dit sou tenminste 8:30 nm. met die tyd dat hulle klaar was.
Die reiniging
van die liggaam vir die teraardebestelling.
“en dit afgehaal en in linne toegedraai en dit neergelê in ’n graf wat uit ’n rots gekap was, waar nog nooit iemand in gelê het nie.”(Lukas 23 vers 53.)
Die voorbereiding van ʼn liggaam is altyd tydrowend. Met die wrede mishandeling waaronder die Verlosser gely het voor Sy dood, en die saamgevoeging van die rituele van die Joodse begrafnis prosedures, sou dit nog langer geneem het. Josef as ʼn baie ryk man, het ʼn nuut uitgekapte graf gehad vir hom en sy vrou in ʼn rustige tuin. Daar was in daardie omgewing, ʼn uiterste groot opgaar plek vir reënwater. Hulle het baie water gehad wat beskikbaar is, maar dit sou ook uiters lank geneem het, en was dit ʼn moeilike taak om die liggaam te reinig wat so verskeur is en verniel is. Elke emmervol van water moet neergelaat word en opgehys word, om die hare te was, en wat oorgebly het van die baard. Rituele reiniging is by verre meer as net ʼn vinnige was. Die graad van reiniging wat verlang is sou heel moontlik ten minste twee ure vereis. Wat op daardie oomblik ongeveer 10:30 die nag sal wees.
Die reiniging van die liggaam sou moeilik wees, wat die verloop van tyd bring tot 10:30 nm.
Die toedraai
van die liggaam vir die ter aardebestelling.
“Nikodémus, wat die eerste maal in die nag na Jesus gegaan het, het ook gekom met ’n mengsel van mirre en alewee van omtrent honderd pond gewig. En hulle het die liggaam van Jesus geneem en dit in doeke toegedraai saam met die speserye, soos die gewoonte van die Jode is om te begrawe..”(Johannes 19 verse 39 tot 40)
Die Tuin Graf. |
Opeens as die liggaam deeglik gereinig is, en die deeglike werk om dit toe te draai in doeke en om dit te balsem met speserye is dit al wat nog oorbly. Verskillend van liggame wat in kiste geplaas word in die westerse wêreld, was geen deel van ʼn liggaam veronderstel om ʼn ander deel van die aan te raak. Die arms en bene moes doeke hê wat hulle van mekaar skei. Die hande voete tipies afsonderlik toegedraai en so was ook die gesig. Dit was die tipiese gebruik en kan ʼn gevolgtrekking gemaak word van die beskrywing wat gegee word in die Skrif van Lasarus na sy opstanding: “En die oorledene het uitgekom, aan hande en voete met grafdoeke gebind, en sy gesig was toegedraai met ’n doek. Yahushua sê vir hulle: Maak hom los en laat hom gaan. (Johannes 11 vers 44.)
Vir die Joodse verstand, was die begrafnis proses geweldig belangrik. As iemand nie behoorlik begrawe was, is die individu beskou as om vervloek te wees deur Yahuwah. Daarom, was die proses vir die begrawe van ʼn liggaam en veral van die een wat baie geliefd was, sou dit deeglik, nougeset en ‘n baie versigtige proses wees.
Nie almal was begrawe en toegerdraai in speserye. Alleenlik konings en die baie rykes kon bekostig om gebalsem te word met speserye. Koning Hiskía het speserye in sy skatkamers gebêre. Dit was beskou as deel van sy rykdom. “ Die peserye wat vermeld word en gebruik is deur Nikodemus vir die voorbereiding van ons Here se liggaam, [Johannes 19 vers 39 en 40.] is ‘mirre en alewee,’ wat moet verstaan word as nie die die alewee waarvan medisyne gemaak is, maar hoogs welriekende hout van die Aquilaria agallochum.”6Sommige navorsers het aangedui dat die waarde van die speserye wat deur Nikodemus gebring was is
“45kg van speserye” is ʼn ontsaglike hoeveelheid van uiterste duur speserye! Mirre was ʼn vloeistof. Allewee was ʼn poeier. Die metode van die toedraai van ʼn liggaam met spesserye was baie meer as net ‘n vinnige takie om ʼn mummie te balsem, en met handevol van wierook wat opgegooi word. Elke deel van die liggaam moet individueel in verskeie lae toegedraai word. Die mengsel van vloeistof en verpoeierde speserye was toegedien op elke laag, met oukeurigheid en eerbied. Dit was ʼn uiterste tydrowende proses.
Die noukeurige toedraai van die liggaam met speserye, kon maklik tot twee ure geduur het (indien nie meer) om te voltooi. Die tyd wat sodoende bygetel moet word het hulle gebring tot kort voor middernag.
Die toedraai van die liggaam was uiterste tyd rowende proses.
Dit sou tenminste 12:30 vm. gewees het met die tyd dat hulle klaar was.
Die
Teraardebestelling:
“n dit afgehaal en in linne toegedraai en dit neergelê in ’n graf wat uit ’n rots gekap was, waar nog nooit iemand in gelê het nie.”(Lukas 23 vers 53.)
Met die tyd dat die liggaam toegedraai is, sou dit net ʼn paar minute neem om die liggaam finaal tot ruste te lê in die graf. Die toerol van die graf, en die bondeling van die bebloede lappe, en die bymekaar maak van die gereedskap wat gebruik was om die Verlosser se liggaam vanaf die kruis te haal kon nie lank neem. Om 12:50 vm., kon die treurige geselskap terugkeer huis toe.
Die mans en vroue sou ongeveer 12:50 na Jerusalem teruggekeer het.
Dit sou die vroue ongeveer 15 tot 20 minute neem om terug te keer vanaf die Graf in die Tuin.
Die Vroue
“En die vroue wat saam met Hom van Galiléa gekom het, het ook gevolg en die graf gesien en hoe sy liggaam neergelê was. Daarop het hulle teruggegaan en speserye en salf berei en op die sabbat gerus volgens die gebod.” (Lukas 23 verse 55 tot 56.)
In die Midde Ooste se kulure, is familie lede diegene wat die liggame voorberei het vir die begrafenis. Die vroue van die familie berei die liggaam voor van die ontslapene as dit ʼn vrou was, terwyl die manlike familie die liggaam voorberei het van die ontslapende as dit ʼn man was. Verskeie bronne het voorgestel dat Josef van Arimathea was ʼn familielid van Yahushua, so is dit dan logies dat hy betrokke was met die Verlosser se begrafnis.
Soos opgeteken in die Skrif, het die vroue op die agtergrond gestaan, en was hulle nie betrokke in die proses van die begrafenis. Hulle het verlang om iets te doen vir die begrafenis, maar die voorbereiding van die liggaam was die werk van die manne. Inplaas daarvan het hulle toegekyk van ʼn eerbiedige afstand, en het hulle besluit vir die bymekaar maak van speserye en en salf vir die salwing van die liggaam nadat dit toegedraai is.
Opeens as die steen op sy plek gerol was, is daar niks meer wat gedoen kon word by die graf. Die vroue het teruggekeer na hulle huise, moontlik in die geselskap van manne vir beskerming. Dit was nie ʼn reis in haastigheid. Hulle was die heelnag wakker.Hulle was geestelik, emosioneel, en fisies uitgeput. Daar is, kan geen manier wees om te bepaal presies waar die vroue gebly het, maar as hulle in die algemene omgewing gewoon het van die bovertrekt, sou hulle meer as ʼn kilometer vêr weg gewees het vanaf die graf. As hulle in die onderkant van die stad gebly het, sou dit self langer geneem het om na hulle huise terug te keer. Deur die korste afstand te gebruik, en alhoewel, dit hulle ongeveer 15 tot 20 minute so geneem het om in moegheid die afstand af te lê vanaf die graf na hulle huise.
Die vroue mag wel die tyd gebruik het om die verloop van hulle volgende handeling te bespreek. Hulle wou die liggaam van hulle geliefde Meester salf. Hulle wou ook ʼn klein aandeel gehad het in Sy verering. Met die aankoms by hulle huise, het hulle ywerig gesoek vir die speserye vir die salwing wat hulle beskikbaar gehad het. Lukas vertel: “Daarop het hulle teruggegaan en speserye en salf berei.” Alhoewel dit duidelik is volgens die Bybelse weergawe, en wanneer daar vergelyk word wat hulle bymekaar kon maak wat hulle gehad het, het hulle besef dat hulle nie die voldoende hoeveelheid gehad het nie. Niks kon gedoen word op daardie oomblik, omdat die Sabbat besig was om aan te breek. “Daarop het hulle teruggegaan en speserye en salf berei en op die sabbat gerus volgens die gebod.” ( Lukas 23 vers 56.)
Opeens as die Sabbat verby was en die markstalletjies wat heropen het vir besigheid, het die vroue “speserye gekoop om Hom te gaan salf.” (Markus 16 vers 1.) So veel as wat hulle verlang het om terug te keer na die graf om Yahushua se liggaam te salf, het hulle gewag. Hulle kon nie die bykomende speserye koop voor die Sabbat verby was. Hulle het geweet wat die beste manier was om Hom te vereer, en dit is om Hom te gehoorsaam. Hy het gesê: “As julle My liefhet, bewaar my gebooie.” (Johannes 14 vers 15.) Hulle het die Sabbatdag onderhou om die “Here van die Sabbat” te vereer.
Soos voorheen veklaar het, is dit redelik om te aanvaar dat die vroue teruggekeer het na Jerusalem saam met die manne. Deur 15 minute toe te laat vir die terugreis, sou hulle kon terug wees rondom 1:05 in die oggend. Die vroue het elkeen na hulle eie wonings teruggekeer, en deur hulle voorrade gekyk wat hulle gehad het, en toe weereens bymekaar gekom om te bespreek oor watter voorrade daar te kort is, en wat moes aangekoop word opeens wanneer die Sabbat verby was. Omdat dit in die middel van die nag was, is dit vanselfsprekend dat geen winkels oop sou wees. Redelik gesproke, sou dit tenminste een uur geneem het, en wat die tyd te staan bring net so na 2 vm.
Volgens koserwatiewe tyds berekeninge, sou dit ongeveer 2:00 vm. gewees het toe die vroue hulle voorbereidings tersyde gestel het.
Die Sabbat
breek aan
“En dit was die dag van voorbereiding, en die sabbat wou aanbreek.” (Lukas 23 vers 54.)
Die evangelie gee grootliks net rekenskap van ʼn verkorte weergawe van dood en begrafnis van Yahuahua. Die Bybel gee alleenlik net ʼn wenk oor die hoeveelheid tyd wat daarby betrokke was vir die bergrafnis proses. Alhoewel, ʼn lys van die gebeure stap vir stap geneem word, en belangrike woorde in die Grieks opgesoek word, die feite duidelik word: die teraardebestelling van Yahushua kon nie plaasgevind het voor sonsondergang. As die meer algemene gebruik van die woord opsios aanvaar word, het dit amper die hele nag geduur! Alles wat plaasgevind het gedurende die nagtelike ure was gesien as deel van die sesde dag van die week, die dag van voorbereiding. Volgens die evangelie van Lukas, het hulle nie klaar gekry voor die volgende dag toe die Sabbat besig was om aan te breek.8 Alhoewel, dit nie duidelik is in die Afrikaanse vertaling, stel die oorspronklike Grieks dit vas sonder enige twyfel.
Die aanhaling wat vertaal is “wou aan” in hierdie teks gedeelte, is die Griekse woord, .... (epiphosko). Die definisie is verstommend: “ om te begin om na lig te groei: - die begin van sonsopkoms.”9 Dit is vanaf #2017, .... (epiphauo), wat beteken “om te verlig .... om lig te gee.”10 Omdat hulle gewag het tot die aand voor hulle die proses begin het om toestemming te vra vir die liggaam, en om dit af te haal, en dit te reinig en die toe te draai, ens..., dit het die nagtelike ure geneem om hulle werk te voltooi. Hulle het nie klaar gekry voordat die Sabbat begin het en dit begin lig word.11
Die Nuwe Strongs Uitgebreide Woordeboek van Bybel Woorde gee ʼn uiteensetting van hierdie definisie, en verklaar dat epiphosko,“ as die naderkom van die Sabbat.”12 As die woord wat gebruik word as ʼn verwysing na die Sabbat se naderkom, en as die woord op sulkself se betekenis is as, “om te begin aanbreek,” dan is die gevolgtrekking duidelik: die Sabbat het begin met die verskyning van lig, nie met sonondergang en die daaropvolgende verkyninf van die donker.
In Jerusalem, is die sonsopkoms gedurende daardie tyd van die jaar tussen 5:54 en 6:27 vm. Alhoewel, dagbreek – die begin van lig is – verskyn dit vroeër. Astronomiese skemerlig vir April geskied tussen 5:05 vm. (vroeg in die maand) en 4:25 vm. (aan die einde maand soos die dae langer word met die naderkom van die somer sonstilstand.)
Soos voorheen vermeld, was die korste tyd berekeninge doelbewus gekies vir hierdie studie. Daar is geen behoefte vir die vermeerdering van kunsmatige tydgedeeltes wat betrokke is by hierdie studie. Wedersyds kon die proses voltooi gewees het, voor sonsondergang of nie. Deur te veronderstel dat Josef toestemming gaan vra het voor sonsodergang, bring ons nou by die vrouens wat die speserye voorberei vir die salwing. Hulle sou besef het dat hulle nie genoeg gehad het, en op hulle weg om meer te gaan koop gedurende die middel van die nag. Het hulle alle pogings tersyde gestel todat hulle meer kon koop opeens as die Sabbat verby was. Deur ons berekeninge was dit ongeveer sewe ure na sonsondergang. Merkwaardig, en aldus ons koserwatiewe berekeninge ons ongeveer vier ure uit is. Met ander woorde, die Skrif maak dit duidelik dat die proses in werkliheid veel langer tyd geneem het as wat toegelaat is in hierdie studie!
Die Bybel maak dit baie duidelik dat die Sabbat begin het om aan te breek met die teryde stelling van hulle voorbereidings. Daarom, met die tyd dat die manne hulle werk voltooi het vir die teraardebestelling, het hulle teruggekeer na Jerusalem, en die vrouens wat die speserye vir die salwing bymekaar gemaak het, en besef het dat hulle nog meer nodig het, was dit inwerklikheid nader aan 5 uur die oggend! Die Sabbat van die 15de Abib, het aangebreek met die verskyning van die eerste lig en die vrouens het toe gaan gerus volgens die gebod.
Die Bybel verklaar dat die poroses geheel en al opgehou het toe die Sabbat wou aanbreek, ongeveer 5:00 vm!
Die Opstanding:
“EN toe die sabbat verby was, het Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus, en Salóme speserye gekoop om Hom te gaan salf. En baie vroeg op die eerste dag van die week, net ná sonop, kom hulle by die graf.” (Markus 16 verse 1 en 2.)
Dit is hier dat daar nogtans een laaste bevestiging is dat die dag begin met sonsopkoms, en nie met sonsondergang: “ EN laat ná die sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdaléna en die ander Maria om na die graf te gaan kyk. (Mattheus 28 vers 1.) Die aanhaling “ begin om aan te breek,” kom van die presiese woord wat gebruik is in Lukas 23 vers 54, Lukas 23 vers 54, om aan te dui dat die Sabbat besig was om “aan te breek.” Toe die vroue hulle voorbereidings tersyde gestel het omdat die Sabbat begin het. Dit beteken, “om te begin die verskyning van lig: – begin om aan te breek.”13
“Teenoor,” is ʼn woord wat beweging aandui in die rigting van iets. Dit is ʼn goeie vertaling van die griekse woord, eis, wat ook uitdrukking gee aan beweging, en aandui op die bestemming wat bereik is.14 Hierdie woord sou nie gebruik gewees het as die Eerste Dag begin het met sonsondergang die dag tevore. Dit is alleenlik as die lig, “begin om te verskyn,” vir die eerste dag van die week,” dat die dag begin het.
As die Jode se dag begin het met sonsondergan, sou hulle elke dag met sonsondergang begin het, insluitende die eerste dag van die week. Alhoewel, Mattheus 28 vers 1, dit duidelik verklaar het, nadat die Sabbat verby was (dit het geindig met die lig wat die vorige nag verdwyn het), het die vroue na die graf teruggekeer om Yahushua se liggaam te salf. Dit was die fees van die Eerste Vrugte, gedurende die maand Abib die 16de.
Hy is nie hier!
Hy het opgestaan!
“Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit u wet.” (Psalm 119 vers 18.)
Die alwetende wysheid van Yahuwah het doelbewus die dood van Sy enige gebore Seun beplan in al die besonderhede. Sy voorkennis het geweet dat die waarheid oor die Sabbat sou verskuil wees vir byna meer as 2,000 jaar. Die besonderse handeling van ʼn onselfsugtige lewe sou die kronologiese gebeure staaf, en wanneer dit nougeset ten volle bestudeer word, sodat dit aan die laaste geslag kon toon wanneer die Sabbat begin.
Saterdag Sabbatariërs wat die Sabbat onderhou vanaf sonsondergang op Vrydagaand tot sonsondergang Saterdagaand wil die volle kronologie gebeure inpas tussen Yahushua se dood kort voor 3 nm en sonsondergang tot ongeveer tot 7 nm. – minder as vier ure! Alhoewel, dit ʼn ontmoontlike taak is. Soos gedemonstreer, die mees konserwatiewe tydsberekeninge openbaar dat die proses tenminste nege ure geduur het! Dit is bewys deur die astronomiese skemer (dagbreek), en dat die proses in sy geheel langer geneem het as wat bereken is
Daar is eenvoudig geen manier om alles wat plaasgevind het in te pas in ʼn tydsduur van vier ure. Verder en meer, om dit so te doen weerspreek die feite wat volledig verduidelik word in die Skrif:
- As die algemene gebruik van die woord opsios aanvaar word, sou Josef van Ariminthea nie vir Pilatus genader het vir die toestemming om die liggaam te neem na sonsodergang. (Mattheus 27 vers 57 en 58.) Self al het Josef voor sonsondergang na Pilatus gegaan het sou dit steeds onmoontlik wees om die kronologie van gebeure in sy geheel in die beperkte venster ruimte in te pas
- Nadat daar toestemming verkry is om die liggaam te begrawe, het Josef gegaan om begrafnisklere te gaan koop. (Markus 15 vers 46.)
- Die proses vir die teraardebestelling was so langdurig, dat die Skrif vermeld dat die dag alreeds besig was om aan te breek, toe die vroue hulle voorbereiding tersyde gestel het om op die Sabbat te rus. (Lukas 23 vers 54.)
- Nadat die Sabbat verby was, het die vroue gegaan om meer speserye te koop om die liggaam te salf. (Lukas 23 vers 56 en Markus 16 vers 1.)
- Die vroue het teruggekeer na die graf toe die dag “ begin het om aan te breek op die eerste dag van die week.” (Mattheus 28 vers 1.)
Die kronologie van gebeure rondom Yahushua se dood en begrafnis bevestig die egtheid dat die Bybelse dag, asook die sewende – dag Sabbat begin met sonsopkoms, en nie met sonsonsergang. Die tyd is verby om die verkeerdheid van tradisie, en hulle veronderstelling tersyde te stel, en om die heilige Sabbat ure te verwelkom soos dit bedoel is: vanaf die verskyning van lig met sonsopkoms, tot die koms van die donkerte met die nag. Enige iets anders is meer en deels tradisie wat gegrond is op verkeerde veronderstellings.
WLC daag almal uit wat voortgaan om aan te kleef aan ʼn Sabbat van sonsondergang tot sonsondergang vir ʼn alternatiewe voorlegging as ʼn bewys vir hulle standpunt. Dit sou benodig dat dit moet inpas tussen die dood van Yahushua kort na 3 nm., en sonsondergang, wat rofweg sowat 7 nm. is, as Demonstrasie tyd, afstand en kronologie. As dit die waarheid is, en dat dit kan bewys word, en as dit nie kan, is dit tyd vir die herondersoek van die tradisionele begrip. |
Verwante Inhoud:
1. Merriam-Webster Dictionary
2. The New Strong’s Expanded Dictionary Of Bible Words, 2001 ed., #6153, nadruk voorsien.
3. Ibid., #3798, nadruk voorsien.
4. Die “tradisionele” plek vir kruisigings wat bevorder is deur die Roomse Katolieke as Golgota kan verontagsaam word vir verskeie redes, een omdat dit geleë is tot die onmiddellike weste van die stad. Joodse reinheidswette sowel as wind verwante faktore, is deur ʼn dekreet bepaal dat niemand aan weste kant van Jerusalem bergrawe mag word. Omdat die Bybel duidelik verklaar dat die graf waarin Yahushua begrawe was naby die plek van teregstelling was, sluit dit die tradisionele plek as die plek van uitvoering uit.
5. Johannes 19. beskrywe dat die soldate die arms en bene bebreek het van die ander mans, maar nie die van Yahushua, omdat hy reeds dood was. In vers 38 dit vertaal is, “na hierdie dinge het Josef van Arimathea.... Pilatus gevra of hy die liggaam van Jesus mag wegneem. En Pilatus het dit toegelaat. Hy het toe gegaan en die liggaam van Jesus wegeneem.” Hier duik weer sake van vertalings op. Die woord wat verleen word as “nadat,” dui in werklikheid “begeleiding, ‘tussen’....( algemene assosiasie,of opvolging) wat saamgevoeg is, en wys op ʼn tussendliggende posisie.” (Strong’s Expanded Dictionary, #3326, nadruk voorsien.)
Met ander woorde, dit beskrywe die tyd wat verwyl is waarin verskeie dinge gelyktydig gebeur, en oorvleuel het, met geen duidelike aanduiding van kronologiese volgorde. Dat dit steeds moontlik is, om presisies vas te stel wanneer die Jode Pilatus genader het, en om ag te slaan op Markus se weergawe van dieselfde gebeure, wat bewys dat Pilatus onbewus was van enige prisonier se dood tentye toe Josef na hom gegaan het.
6. Smith’s Bible Dictionary.
7. Die Bybel vermeld nie dat Nikodemus gegaan het om speserye te koop vir die begrafnis. Dit, is ook niestrydig is met die manier hoe die rykes hulle rykdom bewaar het. Met geen banke waarin hulle geld kon deponeer, was dit ʼn algemene gebruik vir die aankoop “werklike” bates, en wanneer dit benodig word dit verkoop kan word.
8. Lukas vestig in werklikheid sy kommentaar op die Sabbat wat besig is om aan te breek, en die omiddelike volgende teks vers wat beskrywe van manne wat die rots op sy plek rol. Alhoewel, alle evangeliese weergawes in ag geneem moet word. Dit vansefsprekend is vir ʼn algemene gevolgtrekking, vir die versterking van die feit dat gebeure vir die begrafnis omsluit al die ure van die nag, eerder as om ʼn beppaalde oomblik van tyd vas te stel.
9. The New Strong’s Exhaustive Concordance of the Bible, #2020, 1990 ed.
10. Ibid.
11. eLaine Vornholt and Laura Lee Vornholt-Jones, Die Groot Kalender Twispunt , p. 40.
12. Op. cit., #2020, nadruk voorsien.
13. Ibid.
14. Strong’s Expanded Dictionary, #1519.