Hoe om VALSE NUUS te stop: ʼn Deeglike studie van die geskiedenis, die Skrif, en astrologie openbaar die skokkende feit dat Saterdag nie die sewende –dag Sabbat van die Skrif, en dat Sondag ook nie die dag is van die Verlosser se opstanding.
`n Noukerige ondersoek van die Internasionale Datum Lyn bewys onweerlegbaar dat die moderne week nie aaneenlopend sonder onderbreking sedert die Skepping gesirkuleer het nie. Om anders te dink is om voor tradisie en veronderstelling te buig – tot die uitsluiting van die bewyse.
Die Dag van die Nuwemaan is ʼn geskenk van Yahuwah. Die getroues in die hierdie laaste dae sal die heiligheid van hierdie spesiale dag onderhou. Die Skrif verklaar dat die Dag van die Nuwemaan onderhou sal word deur die verlostes regdeur tot in alle ewigheid op die nuwe aarde. Ongekende vreugde wag op diegene wat gemeenskap soek met Hom in wie alle volheid van die Lewe woon.
Soos die opreg gesinde van hart hom keer na bykomende Bybelse literatuur vir die soeke na waarheid, kom daar verskeie teorieë te voorskyn oor hoe die ware Bybelse kalender werk. Baie het hulle gekeer na die boeke van Henog, die Opregte en Jubilee vir ʼn verduideliking van die Skepper se kalender. WLC glo dat die manier waarop Yahuwah se kalender verstaan moet word gegrond moet word op die bewyse wat in die Skrif bevat is eerder as hierdie bykomende Bybelse bronne.
Saterdag Sabbatariërs het vir ʼn lang tydperk Roomse Katolieke aangehaal vir die bewys dat die Katolieke Kerk erken dat sy die Sabbat verander het na Sondag. In ʼn verrassende onderhoud, het een van die Roomse Katolieke geleerders bevestig dat hierdie verandering was die verandering van kalenders, en nie meer en deels die dae van die week. Daarom, is Saterdag self nie die ware Sabbat van die Bybel.
Omdat die Bybel duidelik is dat Yahushua opgewek is op die eerste dag van die week, en sedert Sondag die eerste dag is van die hedendaagse week, en die veronderstelling dat Yahushua opgewek is op Sondag blyk oortuigend te wees. Alhoewel die hedendaagse kalender nie deur die Israeliete gebruik is gedurende die tyd van Yahushua. Almal wat aanbid op Sondag ter ere van “Paassondag” as die dag van die Verlosser opstanding vereer ʼn Roomse Katolieke instelling wat opsigself gevestig is op antieke heidense vrugbaarheid feesvieringe.
Toenemende lig in die onlangse jare het bekendgemaak dat die Bybelse dag – en ook die Sabbat begin op die manier, en is dit met sonsopkoms. Die chronologie wat die gebeure van Yahushua se dood en begrafnis omhul is die onweerlegbare bewys dat die Jode ten tye van Yahushua dood steeds die Sabbat onderhou het met die begin van sonsopkoms.
Die hedendaagse Gregoriaanse kalender kan nie die fases van die maan gebruik vir die berekening van die ware sewende dag Sabbat omdat te kort skiet aan belangrike Bybelse eienskappe vir die meting van tyd en die maande volgens die maan. Die Skepper se kalender begin elke maand op die dag van die Nuwemaan, lyk dit of die Sabbat “sweef” deur die die Gregoriaanse week. In werklikheid, is dit die Gregoriaanse maand wat sweef deur die konstante formaat van die maan-maande.
Namate die eerste paar generasies Christene afgesterf het, het `n verandering binne-in Christendom plaasgevind. Paganisme was omhels en paganistiese gewoontes aangeneem. Die grootste verandering was die aanneming van die paganistiese kalender vir aanbidding.
Om die Maansiklus te verstaan: Ontdek die mooiheid en die vastheid van die Bybelse Maan – Son Kalender deur hierdie baie voorspelbare 19 jaar siklus!
Ondersoek die oorsprong van die god Saturnus en ontdek wie die aanbidding ontvang van Saterdag (Die dag van Saturnus). Hierdie is ʼn artikel wat moet gelees word deur almal wat glo dat Saterdag die heilige sewende – dag Sabbat is van die Bible.
Die teorie van ʼn aaneenlopende weeklikse siklus is die grootste sameswering van Tyd. Die feite van die geskiedenis bewys dat die hedendaagse kalender ingebruik gegrond is op ʼn heidense kalender. Sodoende, is nie nee een Saterdag of Sondag die Bybelse dag van aanbidding omdat beide bereken word volgens ʼn valse kalender.
Die meeste Christene lag oor die idee van `n 13de maand in die jaar. Maar die Bybelse kalender het `n 13de maand elke paar jaar. Die Gregoriaanse kalender reken `n skrikkel “dag” elke 4 jaar in. Die Bybelse kalender reken `n “embolismiese” maand elke paar jaar in. Leer die waarheid oor die ware 13de maand!
Die Katolieke Kerk was altyd baie eerlik omtrent haar rol in die verandering van die kalender. Inderwaarheid wys die Katolieke Kerk op hierdie einste feit, as die teken van haar gesag.
Hedendaagse Sabbattariërs dring daarop aan dat Saterdag die Sabbat van die Bybel is omdat hulle glo dat die sewe-dae week sonder onderbreking sedert die Skepping gesirkuleer het. Een rede vir hierdie oortuiging is die feit dat toe die Juliaanse kalender na die Gregoriaanse in 1582 verander is, het geen dae van die week verlore gegaan nie. Donderdag, Oktober 4, 1582, op die Juliaanse kalender was deur Vrydag, Oktober 15, op die nuwe Gregoriaanse kalender gevolg. Daarom, word veronderstel, geen dae “verlore” gegaan het met die transformasie van die Juliaanse na die Gregoriaanse nie, is die moderne week identies met die Bybel se week.
Hierdie artikel verduidelik hoe om die maam – son verbinding te bereken, sonder die hulp van ʼn rekenaar of die hedendaagse tegnologie.
Die mees verstommende en skokende inligting word ontsluier wanneer die identiteit van die Verborge god openbaar gemaak word. Jy sal nooit weer op dieselfde manier kyk na Sondag of Saterdag as jy hierdie artikel gelees het.
Veronderstellings is gevaarlik – veral wanneer dit gemaak word op die gebied van godsdiens. As ʼn teologiese geloof gegrond is op ʼn verkeerde veronderstelling, sal die praktyk van geloof in verkeerdheid wees. Die mees gevaarlike veronderstelling in die hart van die Christendom: is dat die hedendaagse 7 dae week se siklus ononderbroke was sedert die Skepping. Alhoewel, die feite van die Juliaanse kalender bewys dat hierdie geloof vals is!
ʼn Algemene veronderstelling is dat Saterdag die Bybelse Sabbat moet wees, omdat dit die dag is waarop die Jode aanbid. Joodse geleerdes self, en alhoewel hulle erken dat die kalender wat hulle gebruik nie die Bybelse kalender is.