Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte en die Feeste aan die Kruis Vasgespyker?
Beskrywing...
Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte
Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte
en die Feeste aan die Kruis Vasgespyker?
- “Hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste
beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien? Julle neem dae
en maande en tye en jare waar.” (Galasiërs 4 verse 9 en 10)
- Wat is hierdie “swakke en armoedige beginsels?”
In hiedie video:
Was die Sabbatte en Feeste aan die kruis vasgespyker?
Tyd: 00:14:09
Aflaai: 955
Sienswyse: 2636