Die waarheid kan homself nie weerspreek nie. Wanneer daar algehele verwarring en chaos is, staan die Waarheid as onaantasbaar.
In die verwarring en lawaai oor baie se beswaarde denke, en verkillende aansprake wat gemaak is teenoor die Bybelse maan Sabbat. Is die meerderheid net as gevolg eenvoudig, ʼn gebrek aan kennis, en asook om nie die waarheid te verstaan.
Elkeen het foute en tradisies geërf wat oorgelewer is van die verheidense Christendom. Alhoewel die Bybel sy geheime bekend maak aan elke Soeker vir die Waarheid. Niemand hoef te vertoef in verwarring of verkeerdheid.
Following are 7 common objections raised against the Biblical Lunar Sabbath, and their respective Answers.
Die volgende is 7 algemene besware wat geopper is oor die Bybelse Maan Sabbat, en hulle onderskeie Antwoorde.
BESWAAR # 1: “Maan Sabbatariërs tel nie al die dae van die week. Hulle kalender is vol van dae wat nie bestaan!”
ANTWOORD: Daar bestaan nie so iets as ‘n wat “dag wat nie bestaan” of ʼn blanko dag.” Van alle tyd moet rekenskap gegee word en die Bybelse maan - son kalender, laat geen tyd buite berekening. Son en maan kalenders gebruik beide die omwentelinge van die aarde rondom die son vir die berekening van die jaar. Omdat die son jaar 365,25 dae lank is, is daar toegelaat vir bykomende tyd volgens die Gregoriaanse kalender deur die byvoeging van ʼn skrikkel jaar. Hierdie skrikkel dag is Februarie 29 en kom elke vier jaar voor.
Volgens Son kalenders, is die maande willekeurig in lengte, en nie geanker tot enige iets in die natuur. Die Bybelse maan – son kalender, en is dit weer op sy manier, is die maande geanker volgens die siklusse van die maan. Die maan se omwenteling, is nie soos die son jaar ʼn afgeronde nommer. ʼn Maansomwenteling bestaan uit 29,5 dae. Omdat sommige maande uit 29 dae bestaan, en die ander maande bestaan uit 30 dae.
Met die maansomloop van 30 dae, kom die 30ste dag voor tussen die laaste sewende - dag Sabbat van die maand, en die volgende maand se dag van die Nuwemaan. Dit is nie deel van ʼn weeklikse siklus maar dit is NIE ʼn “blanko” dag. Dit het ʼn datum volgens die maandelikse siklus.
BESWAAR # 2: “Volgens die maan kalender wissel die Sabbat! Elke maand, en kom die weeklikse Sabbat voor op verskillende dae van die week. Somtyds is dit op ʼn Maandag, en die volgende maand verander dit na Woensdag, en kom dan weer voor op ’n Donderdag. Dit bly nie koersvas.”
ANTWOORD: Die mees merkbare verskil tussen die Gregoriaanse kalender en die Bybelse kalender word gevind in die weeklikse siklus. Die Gregoriaanse kalender, en ook die Juliaanse kalender vantevore, bestaan uit ʼn aaneenlopende weeklikse siklus. Die Bybelse kalender en ook al die antieke kalenders het nie bestaan uit ʼn aaneenlopende weeklikse siklus.
Dit is die enigste verskil is die weeklikse siklusse, en die maan Sabbat wat gevestig is volgens die maan, kom voor of dit wissel van maand tot maand, volgens die Gregoriaanse kalender.
Die Bybelse kalender is baie koersvas. Omdat die Bybelse kalender begin elke keer met die Nuwemaan, en die datums kom altyd voor op dieselfde dae van die week.
Dit is nie so met die Gregoriaanse son kalender. Die sewende – dag Sabbat wissel van datum tot datum, tot die datum van elke maand, regdeur die jaar.
Nie naastenby aan wisseling van die ware Bybelse Sabbat, en wat baie koersvas is, en kom dit altyd voor op die 8ste, die 15de, 22ste en die 29ste van die maan maand.
BESWAAR # 3: “ Die dae van die Nuwemaan kan nie Sabbatte wees as gevolg omdat die Bybel verskaf aan verskeie voorbeelde van mense wat op reis is, en wat werk op die dag van die Nuwemaan”
ANTWOORD: Dit is waar dat die Bybel voorsien aan voorbeelde van mense wat op reis is en ook die oprigting van die tabernakel op die dae van die Nuwemaan. Dit is so omdat die dae van die Nuwemaan nie ʼn sewende – dag Sabbat is. Die verskeie beperkende maatreëls teen die reis en voedsel voorbereiding op die sewende – dag Sabbat was nie toegepas op die dae van die Nuwemaan.
Alhoewel, die dae van die Nuwemaan ook aanbiddingsdae is. Daarom is hulle ook ʼn tyd vir blyskap en danksegging, en vir die seëninge wat ontvang is, gedurende die afgelope maand, en vir die toewyding vir die maand wat volg. Die dae van die Nuwemaan vir aanbidding is heeltemal in ʼn ander groep van aanbidding dae, en op hulle eie.
Dit word weergegee in die lys wat benodig word vir die offerandes soos in Numeri, hoofstuk 28 en 29. Die dae wat die minste offerandes benodig het, was gewone werkdae. Die sewende – dag Sabbat het meer offerandes benodig as gewone werkdae. Die dae van die Nuwemaan het meer offerandes benodig as sewende – dag Sabbatte. Net die jaarlikse feeste het meer daaglikse offerandes benodig as die offerandes volgens die dae van die Nuwemaan.
Die Bybel verwys na die tye van die Nuwemaan as aanbidding tye in die toekoms, tot in alle ewigheid:
“En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê Yahuwah.” (Jesaja 66 vers 23)
Almal wat begeer om die Skepper te aanbid sal dit doen op Sy aangewese tye: soos die weeklikse, maandelikse en jaarlikse tye van aanbidding.
BESWAAR # 4: “ Hierdie maan Sabbat weerspreek homself! As die teorie waar was, beteken dit dat die uittog plaasgevind het op die maan Sabbat, en sodoende die verbreking van die Sabbat.”
ANTWOORD: Dit is waar dat die Israeliete Egipte verlaat op die 15de dag van die Eerste maand. Alhoewel hulle nie die Sabbat verbreek het, omdat die heilige ure alreeds verby was op die tyd toe hulle Egipte verlaat het.
Bybelse bewyse voorsien twee baie belangrike leidrade met betrekking tot hierdie aangeleentheid, en ten opsigte van die tyd met betrekking tot die uittog.
Numiri 33 vers 3 voorsien aan die datum van die Uittog:
“Hulle het van Raämses af opgebreek in die eerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand; op die dag ná die pasga het die kinders van Israel deur ʼn hoë hand voor die oë van al die Egiptenaars uitgetrek.” (Numeri 33 vers 3)
Deuteronomium 16 vers 1 onthul dat dit in die nag plaasgevind het:
“Onderhou die maand Abib en hou pasga vir die Yahuwah jou Elohim; want in die maand Abib het Yahuwah jou Elohim jou in die nag uit Egipte uitgelei.” (Lees Deuteronomium 16 vers 1)
Die dag van die Uittog was die 15de van Abib, die eerste maand op die dag van die Pasga. Gedurende die maanmaand, en die 15de wat altyd ʼn sewende – Sabbat is. Alhoewel die Israeliete in die nag getrek nadat die heilige ure verby was, van die Sabbat.
Dit moet onthou word dat Yahuwah die wetgewer is. Dus ook, kan die waarheid homself nie weerspreek, Yahuwah Homself is die Waarheid, en sal nooit Sy eie wette verbreek.
BESWAAR # 5: “Saterdag was nog altyd die sewende – dag Sabbat. Die feit die woord “Sabbat” is bewaar in menige tale en is altyd aangewys as die sewende – dag Saterdag.”
ANTWOORD: Die feit dat die woord “Sabbat” in baie tale verskyn is dit nie ʼn bewys is dat Saterdag die Bybelse se Sabbat is. Al wat dit bewys, is die wyd verspreide, en wydverspreide verheidense Christendom. “Saterdag” is net soos die aaneenlopende weeklikse siklus, en is dit eers ʼn onlangse byvoeging tot die kalender.
Toe Julius Ceaser die maan – son kalender van die Romeinse Republiek tersyde gestel het, en die alleenlik son kalender aanvaar het, en die week wat agt dae gehad het en waarvan die dae aangewys is deur die letters A tot H.
Die gekonstrueerde Fasti Antiates, die enigste kalender wat nog bestaan van die Romeinse Republiek.
(Palazzo Massimo Alle Terme, ed Adriano La Regina,1998.)
Soos die Persiese verborgenheid van Mithraïsme gewildheid verkry het in Rome, is die planetêre week aanvaar. Dit was ʼn sewende dag week wat begin het op dies Saturni, of Saturnus dag. Die tweede dag van die week was dies Solis, of dag van die Son. Die derde dag van die week was dies Lunae , of dag van die Maan. Die week het geëindig op dies Veneris, of die dag van Venus, wat die hedendaagse Vrydag is.
Die Romeinse aanvaarding van Mithraïsme is direk verantwoordelik vir die wegdoening met die agt – dae Juliaanse week, en die aanvaarding van die sewe - daagse week volgens die planete:
“Dit is nie te betwyfel dat die verspreiding van die Iranse [Persiese] verborgenheid ʼn merkbare aandeel gehad vir die algemene aanvaarding daarvan, deur die heidene, van die week met Sondag as ʼn heilige dag. Die name wat ons gebruik, en ook onbewustelik van die ander ses dae, het in gebruik gekom op dieselfde tyd toe Mithraïsme haar volgelinge vergroot het in die provinsies van die Weste, en ʼn mens moet nie oorhaastig wees in die vestiging van ʼn verhouding van toeval, en tussen die oorwinning van die gepaardgaande verskynsel.” (Robert L. Odom,Sunday in Roman Pagansim, p. 157.)
Die Romeinse Standbeeld van Mithra |
Mithraïsme was ʼn okkulte van die son. Gevolglik het die dag van die Son meer en meer belangrik geword.
“Die voorrang wat gegee aan dies Solis [dag van die Son] het ook beslis daartoe bygedra tot die algemene erkenning van Sondag as ʼn vakansie dag. Dit is in verband met ʼn meer belangrike feit, naamlik die aanvaarding van die week deur al die Europese lande.” (Franz Cumont, Astrology and Religion Among the Greeks and Romans, p. 163.)
Die sewedae planetêre week is vernoem na die gode van die planete. Soos dit versprei het deur die ganse Europa, het die name van die dae van die week ook saam versprei.
Baie lande vandag toon bewyse van die Katolieke invloed, en deur die herdoping van die eerste dag van die week, Sondag as “die dag van die Here,” en Saterdag as die sewende- dag van die week, “Sabbat.” Alhoewel hulle NIE die oorspronklike name was, van die dae van die week.
"Was die astrologiese invloed, natuurlik selfs meer verklaarbaar met die omhelsing van die kalender deur die Romeinse Ryk, en waar die Christendom dit eers veel later gevestig het. Engels, Nederlands, Breton, Wallies, en Skots, is van die enigste Europese tale wat tot vandag toe nog die oorspronklike planetêre name bewaar het van al die sewe dae van die week, en wat in gebruik was in gebiede wat vry was van enige Christelike invloed, gedurende die eerste eeue van ons tyd, toe die astrologiese week versprei is oor die hele Romeinse Ryk. "(Eviatar Zerubavel. Thie Seven Day Circle: The History and Meaning of the week, p. 24.)
Saterdag, volgens die heidense Juliaanse kalender was aanvaar in die eerste eeue n.C., en dit is onherroeplik heidens. Dit is nie ʼn ware Bybelse sewende-dag Sabbat en geen poging van herbenaming as die “Sabbat,” kan dit verander in die ware Bybelse Sabbat.
"Die heidense name van die dae van die week volgens die name van planete is verewig in die kalender wat in gebruik is onder die sogenaamde Christelike nasies. Elke keer as ons kyk na die kalender wat ons voor ons is, dit 'n konstante herinnering is van die eenwording van die heidendom met die Christendom wat plaasgevind het as gevolg van die groot godsdienstige afvalligheid - dat " die afdwaal" soos voorspel is deur die apostel Paulus, en wat plaasgevind het tydend die vroeë eeue van die Christelike kerk, en dit het die moderne Babel gevestig met teenstrydige sektes en geloofsbelydenisse wat die naam van Christus bely." (Robert L. Odom, Sunday in Roman Paganism, p. 202)
BESWAAR # 6: ”Die maan siklus veroorsaak dat die mens oortree teen werklike sewende-dag Sabbat wat terug dateer tot by die week van die Skepping.”
ANTWOORD: Dit is ʼn aanvaarding wat gebaseer is op ʼn ou gebruik, dat die week se siklus sonder onderbreking gewissel het sedert die Skepping. Alhoewel, die hedendaagse week direk afkomstig is van heidendom. Vanaf die name van die dae van die week, tot die aaneenlopende weeklikse siklus, kan die heidense oorsprong van die moderne week vasgestel word. ( Die valsheid van die aaneenlopende weeklikse siklus word verder gedemonstreer deur die mensgemaakte Internasionale Datum - Lyn.)
Die enigste ooreenkoms tot die Bybelse week is die aantal dae van die week. Beide die hedendaagse week en die Skeppings week het sewe dae. Alhoewel, die hedendaagse week is ʼn misleiding van Satan en doel bewus geskep as namaaksel van die Bybelse week.
Die hedendaagse week volgens die planete was gestandaardiseer volgings die moderne formaat met sy begin by Sondag en die einde op Saterdag, tydens die sitting van Konsilie van Nicea gedurende die vierde eeu n.C.
“Gedurende 321 nC, het Konstantyn, keiser van Rome... deur die burgerlike verordeninge dit as die "eerwaardige dag van die Son" bekragtig, wat ʼn dag was wat "bekend is vir sy verering," en het dit die weeklikse rusdag van die ryk geword. . . Die toepassing en die weeklikse nakoming van die Sondag as amptelike erkenning van die week van sewe dae, het daartoe gelei vir die bekendstelling daarvan, as die amptelike siviele kalender van Rome. Die Romeine het die kalender aan ons oorgedra , en daarin het ons nog steeds die ou planeet name van die dae van die week." (Robert L. Odom, Sunday in Roman Paganism, pp. 244.)
“Valse aanbidding benodig `ʼn valse kalender en die Konsilie van Nicea het daaraan voorsien. Bybelse kalandering was vervang deur die heidense son kalandering, en die week volgens die planete het die Bybelse week vervang wat afhanklik is van die maan.” (Elaine Vornholt en L. L. Vornholt- Jones, Calendar Fraud,p. 53.)
“Hierdie planetêre week was die valse heidense namaaksel van die ware Bybelse week wat ingestel is deur die Skepper in die begin van die Aarde se geskiedenis. In die valse week wat gebruik was deur die antieke heidense, “was die eerbiedwaardige agting wat deur heidene gegee is, meer as vir die ander ses dae omrede dit as ʼn heilige dag van die Son geag is” die hoof van die planetêre gode..., en net soos die ware Sabbat is dit onafskeidbaar verbind met die Bybelse week, dus die valse Sabbat [Saterdag] van heidense oorsprong benodig dit ʼn weeklikse siklus. Dus het ons gevind dat die heidense planetêre week is Sondag se tweeling suster en dat die twee valse instellings verbind is met mekaar......” (Robert L. Odom, Sunday in Roman Paganism, pp.234-244)
BESWAAR # 7: “Die konflik wat bestaan tussen Sondag en Saterdag onderhouding was altyd teen die dag wat algemeen bekend staan as “Saterdag.” Daar is geen bewys van konflik wat bestaan teen Sondag en die wisselende Sabbat of enige bewys van Christene wat ʼn verskillende kalender gebruik.”
ANTWOORD: Dit is nie waar nie, en die historiese geskiedenis bewys dit. Die verplasing van aanbidding volgens die Bybelse kalender tot die volle aanvaarding van die heidense kalender was nie ʼn gebeurtenis wat oornag plaas gevind het, of selfs deur een enkele leeftyd plaas gevind het. Dit was ʼn kruipende proses van kompromieë oor eeue heen. So gou as wat sommige Christene begin om afvallig te word, en begin om heidense gebruike te omhels, het ander Christene standvastig gebly vir die waarheid in die aangesig van strawwe teenkanting.
“Met elke stap op die pad van afvalligheid en met elke stap wat geneem word met die aanneming van verskillende maniere van sonaanbidding en die onderhouding daarvan, en die teenkanting teen die aanvaarding, en die aanbidding en onderhouding daarvan asook teen Sondag self, was daar altyd ʼn konstante protes deur die opregte Christene. Deur hulle wat getrou gebly aan Christus [die Verlosser] en tot die waarheid van die ware woord van... [Yahuwah] het hulle die Sabbat onderhou van [Yah} volgens Sy gebooie en volgens die woord van...[Elohim] wat die Sabbat as teken gegee het ʼn teken waarby [Elohim], die Skepper van hemel en aarde en onderskei kan word van ander gode. Daarom protesteer ons teen elke vorm en gebruik van sonaanbidding. Ander het met kompromieë veral in die Ooste die Sabbat sowel as die Sondag onderhou. Maar in die Weste en onder die invloed van Rome en onder die invloed van die leierskap van die Roomse Kerk en die Bisdom van Rome was net Sondag alleenlik aangeneem en onderhou.” (A.T.Jones, The Two Republics,pp 320 – 321)
Die onderkruipende kompromieë deur Christene het sommige aanbid op beide die maan Sabbat sowel as die Sondag, ander het op Saterdag en Sondag aanbid, en sommiges op Sondag alleen, wat groot verwarring veroorsaak het tussen die heidense Mithraiste.
Tertullian , ʼn vroeë Christen skrywer, het hierdie feit erken. Hy het dit duidelik gestel dat Christene wat aanbid op Saturnus dag as die sewende dag van die week, was self besig om weg te beweeg van ʼn Israeliese gebruik waaroor hulle onkundig is.
“Miskien sal ons moontlik aangesien word as Persiërs [Mithraiste....Die rede vir dit is, ek veronderstel blyk te wees dat hulle weet dat ons aanbid na die Ooste...... Andersyds, as ons die dag van die Son wy tot feestelikheid (aan ʼn verkillende rede vêr verwyderd van Son aanbidding) is ons dan in die tweede plek van hulle wie die dag toewy aan Saturnus, deur so te redeneer het hulle self dan weg beweeg van die Joodse gebruik in onkunde.” ( Tertullian, Apologia.)
ʼn Stok kalender wat gevind is by die baddens van Titus en wat Saterdag weergee as (of dies Saturni – die dag van Saturnus) as die eerste dag van die planetêre week (opgerig gedurende 79 tot 81 n.C.) |
Die gewoonte om te aanbid op Saturnus dag, as die sewende dag van die week nadat dit oorgeplaas is vanaf die eerste dag tot die laaste dag van die week, en wat gegrond is op ʼn Israelitiese gebruik van aanbidding op die sewende-dag Sabbat. Alhoewel, Saterdag op sigself was nie ʼn Hebreeuse Sabbat omdat die weeklikse siklusse verskil het.
Bykomende bewyse van Christene wat beide die Bybelse kalender, en ook die heidense Juliaanse kalender kan gevind op grafstene. Een van die oudste grafskrifte dateer uit die jaar 269 n.C. Dit lees as volg;
Gedurende konsulskap van Claudius en Paternus, op die “Nones van November,” op die dag van Venus, en op die 24 ste dag van die maan maand, het Leuces [hierdie grafsteen opgerig] vir haar geliefde dogter Severa, en tot U Heilige Gees. Sy is oorlede [op die ouderdom] van 55jaar, 11 maande [en] 10 dae. (E. Diehl, inscriptiones Latinae Christianae verteres, p. 193)
Hierdie bevestiging van Christene wat die maan maand gebruik het, is merkwaardig. Die “Nones” van November is die 5de November, van daardie jaar het voorgekom op die dag van Venus of op die Vrydag. Alhoewel, die 24ste dag van die maan maand het voorgekom het op die tweede dag van die week!
Die feit van die geskiedenis maak dit bekend dat Saterdag is niks meer as net ʼn dag op die heidense planetêre week, tot eer van die bloeddorstige planetêre god: Saturnus:
Hierdie wydverspreide aanvaarding van tradisie het daartoe gelei dat menige aanvaar dat hulle geloof, is alleenlik op die Skrif gegrond, die feit is egter dat baie gelowe meer en deels gebaseer is op, ou gebruike wat oorgelewer is vanaf die heidene.
Almal het die ernstige verantwoordelikheid om elke geloof vir homself te bestudeer. Laat niemand ʼn standpunt inneem teenoor die waarheid en teen die Bybelse kalender alvorens daar nie ʼn deeglike studie van die onderwerp gemaak is. Die Skrif waarsku teen enige iemand wat ʼn haastige besluit maak, en dit oor leerstellings wat daarteen is, voordat die waarheid nie ondersoek is:
“Hy wat antwoord gee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit ʼn sotheid en ʼn skande wees.” (Spreuke 18 vers 13)
Die Sabbat, wat die teken is van lojaliteit tot die Skepper, is van uiterste belangrikheid vir elkeen wat op aarde lewe. Daarom:
“Lê jou daarop toe om jou beproef voor Yahuwah te stel as ʼn werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” (2 Timotheüs 2 vers 15)
Wil die uitdaging van die Hemel aanvaar en vir jouself dit te bestudeer?
Wil jy ondersoek om die ware sewende – dag
Sabbat te vind, en om dit te onderhou?
Kliek hier om na die video te kyk!