Bybelse Christelike Videos

Neergevel deur die Gees! Christen
Charisma: ‘n Gees Vanuit Die Dieptes.

  • Neergevel deur die Gees
  • Bewyse van Redding?
  • Demoniese Manifestasies?
  • Die Werk van die Heilige Gees?
  • Gelykenis van die Sagmoediges en die Beskeie?
In hierdie video:
“Neergevel deur die Gees” Ontbloot!
Tyd: 00:15:39
Aflaai: 328
Kommentare: 0 
1381 

Die Teen Hervormings Misleiding: Futurisme &
Preterisme Infiltreer Protestantisme

  • Daniel se 70 Weke Profesie
  • Die “Geheime Wegraping” Misleiding
  • Die nie Bybelse “7 Jare van Verdrukking
  • Jesuiete hulp & help die Antichris
  • Protestantisme openbaar Jesuïete leuens
In hierdie video:
Jesuïete/Protestantisme Futurisme & Preterisme Ontbloot!
Tyd: 00:16:06
Aflaai: 334
Kommentare: 0 
1625 

Om die Nuwemane en die Verplasingsdae te Verstaan

  • Die dae van die Nuwemaan is nie handelsdae
  • Nuwemane is dae van Dankbetuiging
  • Nuwemane is dae van aanbidding
  • Die Skepper se kalender is ʼn maan – son kalender
  • ʼn “Verplasingsdag “ is die 30ste dag van die maansiklus.
In hierdie video:
Die dag van die Nuwemaan & Verplasingsdae verduidelik!
Tyd: 00:16:21
Aflaai: 337
Kommentare: 0 
1673 

“Die Saterdag Sabbat” is VALSE NUUS!

  • Datum van die Kruisiging
  • Erkennings deur Joodse Geleerdes
  • Erkennings deur Katolieke Geleerdes
  • Die Juliaanse Kalender & Planetêre Week
  • Die Mens – Gemaakte Internasionale Datumlyn
In hierdie video:
Onweerlegbare Bewys: Dat Saterdag NIE die Sabbat is!
Tyd: 00:35:59
Aflaai: 341
Kommentare: 0 
1304 

Versiering en die Christen:
Die Probleem met Juweliersware

  • Silwer, goud, en edelgesteentes
  • Die inspirering van jaloersheid of die
    admireer van ander
  • Die nuutse modes en wereldse neigings
  • Insnydings, tatoeëermerke, en aanbring
    van littetekens
  • Die verborge persoonlikheid van die hart
In hierdie video:
Christene en die probleem met juweliersware.
Tyd: 00:16:17
Aflaai: 354
Kommentare: 0 
1584 

Pornografiese Verslaafdheid:
Hoe om Jou Kind te Red!

  • Voorsien aan ʼn gesonde huis omgewing
  • Leer oor uitgestelde bevrediging
  • Leer jou kind dat handelinge gevolge het.
  • Aktiveer die inboesening waardes wat jy in
    jou kind wil hê.
  • Hou ʼn eerlike gesprek met jou kinders.
  • Leer aan jou kind selfbeheersing
In hierdie video:
Beskerm jou kind teen die strik van pornografie
Tyd: 00:15:17
Aflaai: 360
Kommentare: 0 
1702 

Om te Skuil in die Geheime Plek
van die Allerhoogste

  • Sikloon Irma
  • Die grootste sikloon wat waargeneem is in
    die Atlantiese oseaan
  • Die eiland Nevis in die Kariebiese eilande
  • ʼn Yah – vresende paartjie met 3 kinders
  • Om te bly in die skadu van die Almagtige
In hierdie video:
ʼn Getuienis van Yahuwah se genade en beskerming!
Tyd: 00:32:26
Aflaai: 362
Kommentare: 0 
1448 

Die Verslaafdheid aan Dobbelary

  • Vermorsing van Tyd
  • Vermorsing aan Geld
  • Vermorsing van Bronne
  • Luiheid en Hebsug
  • Verafgoding en Roekeloosheid
  • Onverantwoordelike Opsienerskap
In hierdie video:
Die verleidende Gevare van Dobbelary
Tyd: 00:16:17
Aflaai: 369
Kommentare: 0 
1511 

Yahushua teenoor Pous  Franciskus:
Wie gaan jy glo?

  • Pous Franciskus is ʼn Jesuïet [misleier]
  • Pous Franciscus sê dat Yahushua se lewe
    in “mislukking geëindig het.”
  • Pous Franciskus sê dat ateïste gered word
    deur goeie werke.
  • Pous Franciscus verwerp die Bybelse weergawe
    van die Skepping en bevorder evolusie.
In hierdie video:
Die Verlosser of die Antichris: Wie vertrou jy?
Tyd: 00:19:35
Aflaai: 357
Kommentare: 0 
1641 

Die Datumlyn Misleiding: Wat dit is &
Waarom dit vir Jou van Belang moet Wees!  

  • Die Internasionale Datumlyn is ʼn mensgemaakte,
    denkbeeldige, arbitrêre, en verskuifbare lyn.
  • Die ywerige wat verkondig van sola scriptura terwyl
    Yahuwah se feesdae ondergeskik is aan die
    mensgemaakte Internasionale Datumlyn dit
    heeltemal teenstrydig is.
In hierdie video:
Die bewys van die valsheid van ʼn aaneenlopende weekliksesiklus!
Tyd: 00:23:00
Aflaai: 387
Kommentare: 0 
1399 

Eenkeer Gered, Altyd Gered: Die
Misleiding oor die “Ewige Sekerheid!”

  • Eenmaal Gered, Altyd Gered?
  • Kan verlossing verlossing verbeur word?
  • Het ons waarlik ʼn vrye wil?
  • Kan diev “gerredes” werklik sondig?
  • Kan ons van genade verval?
In hierdie Video:
Ewige Sekerheid: Is dit waarlik Bybels?
Tyd: 00:18:26
Aflaai: 368
Kommentare: 0 
1935 

Om Yahuwah om te Koop: Die Kettery
van die Evangelie van Welvaart

  • Leuen: Rykdom is ʼn teken van Yahuwah se guns.
  • Leuen: Armoede is ʼn teken Yahuwah se afkeuring.
  • Leuen: Die Abrahamiese verbond is die reg op
    materiële rykdom
  • Leuen: Geloof is ʼn self gedrewe geestelike mag
    wat lei tot wêreldlike voorspoed.
In hierdie video:
Die Evangelie van Welvaart Ontbloot!
Tyd: 00:19:13
Aflaai: 414
Kommentare: 0 
1460 

Neergevel deur die Gees! Christen
Charisma: ‘n Gees Vanuit Die Dieptes.

  • Neergevel deur die Gees
  • Bewyse van Redding?
  • Demoniese Manifestasies?
  • Die Werk van die Heilige Gees?
  • Gelykenis van die Sagmoediges en die Beskeie?
In hierdie video:
“Neergevel deur die Gees” Ontbloot!

Die Teen Hervormings Misleiding: Futurisme &
Preterisme Infiltreer Protestantisme

  • Daniel se 70 Weke Profesie
  • Die “Geheime Wegraping” Misleiding
  • Die nie Bybelse “7 Jare van Verdrukking
  • Jesuiete hulp & help die Antichris
  • Protestantisme openbaar Jesuïete leuens
In hierdie video:
Jesuïete/Protestantisme Futurisme & Preterisme Ontbloot!

Om die Nuwemane en die Verplasingsdae te Verstaan

  • Die dae van die Nuwemaan is nie handelsdae
  • Nuwemane is dae van Dankbetuiging
  • Nuwemane is dae van aanbidding
  • Die Skepper se kalender is ʼn maan – son kalender
  • ʼn “Verplasingsdag “ is die 30ste dag van die maansiklus.
In hierdie video:
Die dag van die Nuwemaan & Verplasingsdae verduidelik!

“Die Saterdag Sabbat” is VALSE NUUS!

  • Datum van die Kruisiging
  • Erkennings deur Joodse Geleerdes
  • Erkennings deur Katolieke Geleerdes
  • Die Juliaanse Kalender & Planetêre Week
  • Die Mens – Gemaakte Internasionale Datumlyn
In hierdie video:
Onweerlegbare Bewys: Dat Saterdag NIE die Sabbat is!

Versiering en die Christen:
Die Probleem met Juweliersware

  • Silwer, goud, en edelgesteentes
  • Die inspirering van jaloersheid of die
    admireer van ander
  • Die nuutse modes en wereldse neigings
  • Insnydings, tatoeëermerke, en aanbring
    van littetekens
  • Die verborge persoonlikheid van die hart
In hierdie video:
Christene en die probleem met juweliersware.

Pornografiese Verslaafdheid:
Hoe om Jou Kind te Red!

  • Voorsien aan ʼn gesonde huis omgewing
  • Leer oor uitgestelde bevrediging
  • Leer jou kind dat handelinge gevolge het.
  • Aktiveer die inboesening waardes wat jy in
    jou kind wil hê.
  • Hou ʼn eerlike gesprek met jou kinders.
  • Leer aan jou kind selfbeheersing
In hierdie video:
Beskerm jou kind teen die strik van pornografie

Om te Skuil in die Geheime Plek
van die Allerhoogste

  • Sikloon Irma
  • Die grootste sikloon wat waargeneem is in
    die Atlantiese oseaan
  • Die eiland Nevis in die Kariebiese eilande
  • ʼn Yah – vresende paartjie met 3 kinders
  • Om te bly in die skadu van die Almagtige
In hierdie video:
ʼn Getuienis van Yahuwah se genade en beskerming!

Die Verslaafdheid aan Dobbelary

  • Vermorsing van Tyd
  • Vermorsing aan Geld
  • Vermorsing van Bronne
  • Luiheid en Hebsug
  • Verafgoding en Roekeloosheid
  • Onverantwoordelike Opsienerskap
In hierdie video:
Die verleidende Gevare van Dobbelary

Yahushua teenoor Pous  Franciskus:
Wie gaan jy glo?

  • Pous Franciskus is ʼn Jesuïet [misleier]
  • Pous Franciscus sê dat Yahushua se lewe
    in “mislukking geëindig het.”
  • Pous Franciskus sê dat ateïste gered word
    deur goeie werke.
  • Pous Franciscus verwerp die Bybelse weergawe
    van die Skepping en bevorder evolusie.
In hierdie video:
Die Verlosser of die Antichris: Wie vertrou jy?

Die Datumlyn Misleiding: Wat dit is &
Waarom dit vir Jou van Belang moet Wees!  

  • Die Internasionale Datumlyn is ʼn mensgemaakte,
    denkbeeldige, arbitrêre, en verskuifbare lyn.
  • Die ywerige wat verkondig van sola scriptura terwyl
    Yahuwah se feesdae ondergeskik is aan die
    mensgemaakte Internasionale Datumlyn dit
    heeltemal teenstrydig is.
In hierdie video:
Die bewys van die valsheid van ʼn aaneenlopende weekliksesiklus!

Eenkeer Gered, Altyd Gered: Die
Misleiding oor die “Ewige Sekerheid!”

  • Eenmaal Gered, Altyd Gered?
  • Kan verlossing verlossing verbeur word?
  • Het ons waarlik ʼn vrye wil?
  • Kan diev “gerredes” werklik sondig?
  • Kan ons van genade verval?
In hierdie Video:
Ewige Sekerheid: Is dit waarlik Bybels?

Om Yahuwah om te Koop: Die Kettery
van die Evangelie van Welvaart

  • Leuen: Rykdom is ʼn teken van Yahuwah se guns.
  • Leuen: Armoede is ʼn teken Yahuwah se afkeuring.
  • Leuen: Die Abrahamiese verbond is die reg op
    materiële rykdom
  • Leuen: Geloof is ʼn self gedrewe geestelike mag
    wat lei tot wêreldlike voorspoed.
In hierdie video:
Die Evangelie van Welvaart Ontbloot!

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.