*Accessing your location via . Please disable your vpn to have an accurate location or manually enter
it .
While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 1
Konstantyn ... het die week volgens die planete as standaard
gestel, wat Sondag as die eerste dag van die week maak.
Konstantyn... het dies Solis (Sondag) verhef as aanbiddingdag
vir die heidene en Christene.
Konstantyn ... het Paasfees verhef bo die Pasga.
In hierdie video:
Konstantyn het die Bybelse Kalender verbied!
Aflaai: 1517
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3882Beskrywing...
Jode en die Sabbat
Miljoene aanvaar verkeerdelik dat Saterdag die Bybelse
Sabbbat is, omdat dit die dag is waarop die jode aanbid.
Joodse geleerdes erken dat Saterdag nie die oorspronklike
antieke Bybelse Sabbat van die Skrif is.
Die Gregoriaanse Kalender IS NIE Yahuwah se Kalender
Saterdag IS NIE die Bybelse Sabbat!
In hierdie video: Die vergete bedrog!
Aflaai: 1459
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3351Beskrywing...
Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte
en die Feeste aan die Kruis Vasgespyker?
“Hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste
beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien? Julle neem dae
en maande en tye en jare waar.” (Galasiërs 4 verse 9 en 10)
Wat is hierdie “swakke en armoedige beginsels?”
In hiedie video:
Was die Sabbatte en Feeste aan die kruis vasgespyker?
Aflaai: 1208
Taal: Afrikaans
WLC - Ons is:
'n Internationale gemeenskap.
Geen kerkverband nie
Aanhangers van
Berei ons voor vir die Tweede koms
Openbaaring van
Die gebruik van (videos) om die word te versprei.
Bied goedere vry aan.
937 videos in 29 tale
Help ons om die Woord te versprei. (download) hierdie videos en deel dit met jou vriemde.