*Accessing your location via . Please disable your vpn to have an accurate location or manually enter
it .
While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
Plat Aarde: Bybel Waarheid in `n Onstabiele Wêreld
Die Aarde is nie bolvormig nie!
Die Aarde is plat en onbeweeglik.
Die hemel liggamme beweeg bokant die Aarde.
Die Aarde en die hemel liggamme is ingesluit in die uitspansel.
In hierdie video: Skrifte is baie duidelik: Die Aarde is Plat!
Aflaai: 1420
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 2916Beskrywing...
Vasgevang Deur Die Onafhanklike
Bedieninge: In Gevaar van Duisternis!
Die Mees Lewensgevaarlike Duisternis = Die verwaande/Laodisense
veronderstelling dat iemand oor lig beskik
GEVAAR: Baie Onafhanklike Bedieninge van vandag gebruik hulle
verstane gesag as ligdraers om hulle volgelinge te beïnvloed en
toenemende lig te verwerp.
In hierdie video: Wees ʼn volgeling van die WAARHEID, en nie van ʼn ORGANISASIE!
Aflaai: 893
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3307Beskrywing...
Om die Nuwemane en die Verplasingsdae te Verstaan
Die dae van die Nuwemaan is nie handelsdae
Nuwemane is dae van Dankbetuiging
Nuwemane is dae van aanbidding
Die Skepper se kalender is ʼn maan – son kalender
ʼn “Verplasingsdag “ is die 30ste dag van die maansiklus.
In hierdie video: Die dag van die Nuwemaan & Verplasingsdae verduidelik!
Aflaai: 865
Taal: Afrikaans
WLC - Ons is:
'n Internationale gemeenskap.
Geen kerkverband nie
Aanhangers van
Berei ons voor vir die Tweede koms
Openbaaring van
Die gebruik van (videos) om die word te versprei.
Bied goedere vry aan.
944 videos in 29 tale
Help ons om die Woord te versprei. (download) hierdie videos en deel dit met jou vriemde.