*Accessing your location via . Please disable your vpn to have an accurate location or manually enter
it .
While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
Volksmoordenaar, Maniak of Liefdevolle Skepper?
Die Ondersoek na die Twispunt oor die Reuse!
Waarom het Vader Yahuwah Israel beveel om die
Kanaanietiese volke te vernietig?
Vanwaar het reuse van die outyd gekom?
Hoe het voor – vloed se boosheid so vinnig toegeneem?
Wie of wat is die Nephilim?
In hierdie video:
Ontdek die onmeetbare liefde & voorsienigheid van YAH!
Aflaai: 1320
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3109Beskrywing...
Vasgevang Deur Die Onafhanklike
Bedieninge: In Gevaar van Duisternis!
Die Mees Lewensgevaarlike Duisternis = Die verwaande/Laodisense
veronderstelling dat iemand oor lig beskik
GEVAAR: Baie Onafhanklike Bedieninge van vandag gebruik hulle
verstane gesag as ligdraers om hulle volgelinge te beïnvloed en
toenemende lig te verwerp.
In hierdie video: Wees ʼn volgeling van die WAARHEID, en nie van ʼn ORGANISASIE!
Aflaai: 948
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3269Beskrywing...
Die Sabbat: ʼn Geskenk van Yah │’n Verlustiging vir die Siel
Die Sabbat is vir ALLE mense.
Die Sabbat is nie ʼn las.
Die Sabbat is nie om te soek na ons eie plesier of om ons eie woorde te spreek.
Die Sabbat is die mees kosbare geskenk!
In hierdie video: Leer die geheim om die Sabbat as ʼn verlustiging te vind!
Aflaai: 985
Taal: Afrikaans
WLC - Ons is:
'n Internationale gemeenskap.
Geen kerkverband nie
Aanhangers van
Berei ons voor vir die Tweede koms
Openbaaring van
Die gebruik van (videos) om die word te versprei.
Bied goedere vry aan.
937 videos in 29 tale
Help ons om die Woord te versprei. (download) hierdie videos en deel dit met jou vriemde.