“Wanneer julle dan die gruwel van verwoesting, waarvan gespreek is deur Daniël die Profeet sien staan in die heiligdom – laat hy wat lees, oplet – dan moet díe wat in Judéa is, na die berge vlug:” (Matt.24:15-16)
Pous Franciskus maak daarop aanspraak om die onfeilbare verteenwoordiger van Yahushua te wees. Deeglike ondersoek van sy verklarings, en volgens vergelyking met die Skrif, openbaar ʼn karakter, en lewenswyse, en teologie wat baie in teenstelling is, volgens die van die Verlosser.
Die Hemelse boodskap aan die finale generasie is om te vlug van alle georganiseerde godsdienste en denominasies. Nogtans het godsdiensleiers `n gevestigde belang daarin om mense na die kerk te laat stroom. Hulle het die agste en negende hoofstukke van Esegiël gebruik om mense te laat dink dat hulle `n plig het om lidmate te bly selfs wanneer dit duidelik is dat die kerk in afvalligheid verkeer!
Geregtigheid steun op inligting. `n Hofsitting is, uit essens, `n ondersoek wat poog om die feite voor `n regter en jurie bloot te lê. Hierdie artikel voorsien `n in-diepte kykie na die 7 Seëls, die 7 Basuine, en die Ondersoekende Oordeel!
Sedert hulle stigting, was die Jesuïete ʼn berugte en slinkse groep. Vanaf buit, mag hulle onskadelik lyk as ʼn Christen humanitêre groep, maar vanaf die binnekant en deur hulle eie erkenning, is hulle roofsugtige wolwe. Die artikel is ʼn versameling van aanhalings van hooggeplaaste historici oor die dikwels versluierde handelinge en lafhartige reputasie van die Vereniging van Jesus, en ook bekend is as die Jesuïete.
Openhartige Christene het met verlange uitgesien na die “Laat Reëns”, of die beloofde “verkwikking” van die Heilige Gees wat hulle verwag hulle gereed sal kry om die Luide Geroep net voor die Wederkoms te gee. `n Misgekykte vers in Deuteronómium openbaar dat die “Laat Reëns” iets heeltemal verskillend is as wat verwag was en dat sit alreeds uitgestort word!
Die Jesuïete Orde was die meesterbreins agter sommige van die grootste misleidings in die geskiedenis. Toevallighede van datums, doelstellings en agendas verbind hulle aan die wêreldwye, moderne bedrog van `n bolvormige aarde. Noukerige ondersoek van die Skrifte, argeologie en geskiedenis, verbind hulle ook aan die laaste bedrog van `n leuen wat oor byna 1,700 jaar strek: die wyd verspreide leuen dat Saterdag die sewende-dag Sabbat van die Bybel is.
Hierdie artikel bevat vele skokkende pouslike verklarings en pouslike dokumente, wat u as Bybel gelowige Christene, dit uiters krenkend, en ontstellend mag vind. Ons vertel die waarheid oor die Katolieke se valse godsdiens omdat ons omgee; ons wil nie hê, dat daar voortgegaan moet word om enige van Sy volgelinge te mislei deur hierdie bose sisteem.
Die Hemel het ʼn onstellende boodskap aan die laaste geslag: “Vrees Yahuwah!” Hier kan jy vind ʼn Bybelse ondersoek wat dit beteken om waarlik Yahuwah te vrees.
Die klassifikasie 501(c)(3) is `n belastings vrystelling status vir godsdienstige en liefdadigheidsorganisasies in die Verenigde State van Amerika. Terwyl hierdie artikel herhaaldelik verwys na die 501(c)(3) klassifikasie strek hierdie waarskuwing oor verskeie internasionale grense heen. Enige godsdienstige organisasie wie as sulks deur die nasionale regering erkening geniet, kom onder die beheer van daardie regering. Dit is dan `n arm van daardie regering en moet voldoen aan staats beleid.
Ontstellende nuwe bewyse sluit die Jesuïete orde as die meesterbrein agter `n bedrog wat oor vyf eeue heen strek, in. Hierdie leuen stel die wêreld in slagorde om bedrieg te word tydens die eerste wee van Openbaring 9, wanneer demone die aarde as ruimtewesens “inval.”
Die betowerende slang as `n simbool van die moderne geneeskunde, is baie toepaslik. Heidendom/Satanisme is nog steeds verweef in moderne genesingspraktyke. Meeste moderne geneeskunde is niks meer as net kontemporêre heksery, in wetenskaplike vermomming geklee. Vandag word menigtes nog steeds deur die staf van Asclepius beheer, hul eens skerpsinnige denke, word verdoof deur die newe-effekte van geneesmiddels wat veronderstel is om hulle te genees.