While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
World’s Last Chance
Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!
Contact US

Geloof wat geleef word

3873 Artikels in 21 Languages

Hoop uit Klaagliedere!
Die boek van Klaagliedere bevat `n magtige les in geloof en hoop, bevestigend dat Yahuwah `n God is wat Sy beloftes nakom—hulle almal.
Comments: 0 
Hits: 78 
Verheerliking van Yahuwah se Naam In Ons Beproewinge
Hoe kan ons Yahuwah verheerlik in ons beproewinge?
Comments: 0 
Hits: 226 
Die Jona Sindroom: Wees Lief Vir Jou Vyande!
Maar Ek sê vir jou, wees lief vir jou vyande, seën hulle wie jou vervloek, doen goed aan hulle wie jou haat….
Comments: 0 
Hits: 253 
Die Ryk Belonings van Radikale Geloof!
Wanneer ons die lyding van andere verlig in enige wyse wat ons kan, is ons in werlkikheid, besig om die lyding van die Vader te verlig wie alles voel wat ons voel. Netso ook, as ons hulp weerhou van diegene in nood, weerhou ons dit van die Vader Homself. Om dus aan andere te gee word dan `n voorreg en handeling van aanbidding.
Comments: 0 
Hits: 256 
Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang
Een van die verstommenste feite van die geestelike lewe, is dat Yahuwah gebede verhoor en beantwoord!
Comments: 0 
Hits: 237 
Hoe om die Bybel te Studeer
Lê jou daarop toe om jou beproef voor Yahuwah te stel as `n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny. (2 Tim. 2: 15.)
Comments: 0 
Hits: 289 
`n Boodskap van Miga: Haar Wonde is Ongeneeslik (Miga 1:1-9)
Die kind van Yahuwah word aangemoedig om die armes te help, die hongeres te voed, water te gee aan die wat dors het, die naaktes te klee, en die mismoediges op te beur. Terwyl daar tyd is, laat ons die “verlorenes red, omgee vir die sterwendes, hulle wegruk in bejammering van die sonde en graf, ween oor die sondaars, die afvalliges ophelp, en hulle vertel van Yahushua wie Magtig is om te red.”
Comments: 0 
Hits: 366 
Ten Bloede toe Weerstand bied
Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen sonde nie. (Hebreërs 12:4)
Comments: 0 
Hits: 515 
Om Angs te Oorwin
As jy worstel met angs, Yah se Woord openbaar hoe om te oorwin.
Comments: 0 
Hits: 565 
Verander Tragedie in Triomf!
As jy deur beproewinge wil gaan met jou geloof sterker as voorheen, is dit belangrik om te fokus op die lang-termyn wins, as op die kort-termyn pyn.
Comments: 0 
Hits: 455 
Verkryging van Goddelike Genade
Ongeag van die beproewinge wat jou konfronteer en verwar, kom na Yahuwah net soos jy is. Jy kan alle vertroue hê dat Yahuwah se genade in jou behoeftes sal voorsien.
Comments: 0 
Hits: 681 
Dit is nie sonde om menslik te wees nie!
Daar`s `n onuitgesproke oortuiging dat die toestand van menslikheid self intrinsiek sondig is. Hierdie veronderstelling moet aangespreek word …
Comments: 0 
Hits: 631 
Yahuwah se Belofte aan Ouers
Ontdek die kosbare beloftes wat die Skrifte bied aan ouers!
Comments: 0 
Hits: 524 
Wat Beteken Lukas 6:35?
Maar julle moet julle vyande liefhê en goed doen en leen sonder om terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die Allerhoogste wees; want Hyself is goedertieren oor die ondankbares en slegtes. (Lukas 6:35)
Comments: 0 
Hits: 711 
Vrouens se rol in die ekklesia
Hierdie artikel ondersoek beide die verwante en onafskeibare rolle van beide die mans en vrouens in die huis ekklesia  
Comments: 0 
Hits: 671 
Pasop vir Hedendaagse Fariseïsme!
’n Skokkende aantal Christene het verval binne in die farisese denke – en gedragsgewoontes. Beklaenswaardig dat dít dikwels die mees toegewyde gelowiges is wie nie eens bewus van hul gevaar is nie. Lees verder om te leer van hierdie einste gesofistikeerde lokval van die duiwel.
Comments: 0 
Hits: 844 
Gee Ons Vandag Ons Daaglikse Brood
Matteus 8:16: Die brood waarvan die Heiland praat is geestelike brood. Nes fisiese brood fisiese lewe gee, versterk geestelike brood ons geestelik en lei dit tot die ewige lewe! Ontvang jy jou daaglikse brood?
Comments: 0 
Hits: 1011 
Aanbidding in Gees en in Waarheid

Ongeag of jy in ʼn klein groepie aanbid, en desondanks saam met onmiddellike familie, of alleen is dit moontlik om die ryke voordeel te verkry van Sabbat seëninge terwyl daar tuis aanbid word.

Comments: 0 
Hits: 2297 
4 Eenvoudige Stappe vir die versterking van Jou Geloof!
Geloof is die hand wat die beloftes van Yah aangryp, vir die gee van die Hemele se groot seëninge aan die nederige gelowige
Comments: 0 
Hits: 2476 
Gehoorsaamheid wat voortspruit deur geloof
Soos verlossing, is gehoorsaamheid opsigself ook ʼn gawe. Gehoorsaamheid wat voortspruit vanuit ons eie krag dit niks anders as werke is, en is dit onaanvaarbaar vir Yah.
Comments: 0 
Hits: 2583 

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.