Buite Rede
Om toe te gee aan logiese onsin is die kenmerk van misleiding soos ondervind deur Eva. Ek verwys na die voorstelling dat Yahuwah een en drie op dieselfde tyd is. As die Vader Yahuwah is en Yahushua is ook Yahuwah maak dit twee Yahuwahs. Maar die Bybel beweer dat daar net een Yahuwah is.
Was Ons Mislei?
Het Yahushua en die Apostels ons die hele verhaal vertel? Waarom het dit oor die 300 jaar vir die Kerk geneem om die Weg na Verlossing te ontdek?
Hou Dit Eenvoudig
Stem jy saammet Yahushua of is jou trou aan tradisie? Christene moet, volgens definisie, dieselfde geloofsbelydenis as Christus hê!