Ja, Yahushua het `n God
Paulus bevestig, “In die mond van twee of drie getuies, sal die woord vasstaan,” (2 Korinthiërs 13:1) Hier het ons ag geïnspireerde getuies dat Ellen White en die Drie-eniges willens en wetend verkies het om te ignoreer wat uitdruklik staaf dat Yahushua `n God het, en is nie daarom gelyk aan Vader Yahuwah nie.
Kom Met Die Wolke (Openbaring 1:4-8)
Kyk,Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien…” (Open. 1:7) Openbaring maak dinge bekend wat binnekort sou gebeur vir die eerste-eeuse gehoor.
Herwinning van Bybelse Geestelikheid
Vele Christene is bang vir egte bybelse spiritualiteit omdat Satan hierdie oefeninge gesteel het sodat, baie gelowiges nou veronderstel dat hierdie vorme van spiritualiteit hulleself satanies is. Dit is tyd om hierdie verlore spirituele oefeninge terug te eis.
Tradisie, Geloof, & Teologiese Politiek
Moenie mislei word deur slinkse argumente of retoriek, in aangeleenthede van geloof nie. Neem tyd om alle dinge vir jouself te bewys. Selfs die antieke Bereane het nie alles gesluk wat die Apostel Paulus gesê het nie, maar hulle het “… elke dag die skrifte ondersoek of hierdie dinge so was” (Handelinge 17:11).
Die Belangrikheid van 70 n.C.
Een van die belangrikste, maar dikwels oor die hoof gesiene gebeurtenisse in die Christelike geskiedenis, is die gebeure rondom 70 n.C.
My Vader Se Koninkryk
Baie Christen gelowiges glo dat Yahushua die koninkryk vir ewig sal regeer omdat hy God is. Maar, Skrifte, openbaar `n anderste skets van die komende koninkryk.