While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
World’s Last Chance
Preparing Hearts and Minds for Yahushua's Sudden Return!

Biblical Christian Articles

3779 Articles in 21 Languages

Onder die Wet? Of Onder Genade?

Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.” (Romeine 6:14) `n Verkeerde opvatting van hierdie vers het miljoene gelei om Satan se rebelie onwetend te ondersteun! Is u een van hulle? `n Bybelse ondersoek van wat dit werklik beteken om “onder genade” te wees.

Comments: 0 
Hits: 4135 
Tuis Onderrig: Opvoeding vir die Hemel

Die belangrikheid van vroeë kinderopvoeding kan nie oorbeklemtoon word nie. Dit is `n ernstige verantwoordelikheid om `n kind in die lewe wêreld te bring. Almal wie verkies om so te doen, het `n ernstige plig voor Yahuwah om die kind `n opvoeding te gee, om sy denke te vorm, om hom bevoeg te maak vir die koninkryk van die Hemel.  

Comments: 0 
Hits: 3708 
Wyn is `n Spotter

Die inname van alkohol is een area wat aan baie Christene verwarring gebring het. Omdat die Bybel verwys na wyn-drinkery deur regverdige mense wie lief was vir Yahuwah en Hom gedien het, word die vraag geopper: Is dit iets wat Yahuwah se volk kan doen sonder om te sondig?  

Comments: 0 
Hits: 3592 
Die Ongehude Lewe: Die Geheim van Vervulling

Baie ongehudes hunker na `n huwelik, wie glo dat hul lewens volmaak sal wees net wanneer hulle `n  lewensmaat het. Leer die geheim aan om `n vervulde volmaakte lewe te leef – selfs as enkeling.

Comments: 0 
Hits: 3801 
Toekomstige Lunar-Solar Konjunksie Datums (2013-2030)

Toekomstige Lunar-Solar Konjunksie Datums (2013-2030) Besonderse instruksies wat jou sal bemagtig om die lunar-solar konjunksie tye vir die volgende 10 jaar vir jou spesifieke area maklik te vind!  

Comments: 0 
Hits: 4012 
Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val

Die betowerende slang as `n simbool van die moderne geneeskunde, is baie toepaslik. Heidendom/Satanisme is nog steeds verweef in moderne genesingspraktyke. Meeste moderne geneeskunde is niks meer as net kontemporêre heksery, in wetenskaplike vermomming geklee. Vandag word menigtes nog steeds deur die staf van Asclepius beheer, hul eens skerpsinnige denke, word verdoof deur die newe-effekte van geneesmiddels wat veronderstel is om hulle te genees.

Comments: 0 
Hits: 4571 
Die Kruisiging: Weerlegging van die Onafgebroke Weeklikse Siklus

Die “70 weke” profesie van Daniël 9 is een van die merkwaardigste profesië in die ganse Skrifte, omdat dit onweerlegbaar die presiese jaar van die Heiland se doop en kruisiging identifiseer. Dit is jammer dat baie hierdie magtige profesie óf gruwelik misverstaan óf die groter omvang daarvan mis kyk. `n Noukerige ondersoek van Daniël se “70 weke” weerlê die neiging dat die moderne 7-dae week aaneenlopend sonder onderbreking sedert die Skepping, onweerlegbaar, gesirkuleer het!

Comments: 0 
Hits: 5636 
Voorbeskikking `n Goddelike Lotery?

Terwyl diegene wie oortuig is van voorbeskikking onteenseglik opreg is in hul geloofsoortuiging, is hierdie leerstelling gevaarlik omdat dit die liefdevolle karakter van Yahuwah skend. Hierdie artikel sal die verskeie komponente van die leerstelling van voorbeskikking bespreek en verduidelik hoe hierdie oortuiginge die Skrifte kontrasteer.  

Comments: 0 
Hits: 3512 
Eenmaal Gered, Altyd Gered?

Eenmaal gered, Altyd gered? Miljoene hedendaagse Christene leer dat die verlostes “ewige versekering” het, en dat wanneer iemand eenmaal gered is, hulle altyd gered sal wees. Dit is jammer dat hierdie onbybelse leerstelling baie aan die slaap sus en hulle in `n valse sin van sekuriteit lei.

Comments: 0 
Hits: 4696 
Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie?

Die veronderstelling dat die Laaste Avondmaal die Pasga maal was, het baie tot verwarring gelei. Die Skrifte openbaar die beeldskone harmonie van die simbole daarin dat die Laaste Avondmaal nie die Pasga was nie, maar `n gewone maaltyd, `n instelling met nuwe simbole.

Comments: 0 
Hits: 7089 
Regverdigheid deur Geloof!

Die vonk vir die Protestantse Hervorming aan die begin van die sestiende eeu was die skok van die aanskouing van die korrupte priesterdom van die Roomse Katolieke Kerk.  Gedurende die onlangse jare was daar oorweldigende bewyse dat die priesterdom meer korrup geword het as sedertdien,  en deur  pedofiele wat merendeels die plek ingeneem het van begeertes na die jonger seuns van die burgery. Terwyl die wêreld glo dat die kerk van die inkwisisie verander het, en hulle eie gedrag wys op die verandering wat wys dat dit nou   die ergste is. Nou nog meer as tevore, is die leerstellings van regverdigheid ʼn handeling en gawe van Yahuwah en deur geloof in die boetedoening en bemiddeling van Yahushua ons hoëpriester in die hemelse heiligdom en ʼn oproep vir die nood van die wêreld. Die koningskap van Yahushua is ʼn nagelate saak, en dit is die resultaat dat die mensdom nie besef dat regverdigheid deur geloof is die resultaat van Yahushua se erfenis as die Messias.  

Comments: 0 
Hits: 5588 
Geloof is die Oorwinning!

Almal wat die ware Sabbat aanvaar sal probleme in die aangesigstaar wat menslik onoplosbaar is. Yahuwah het vir sulke probleme vir Sy kinders  voorsien sodat hulle Hom sal aanroep. Dit is alleenlik wanneer onoorkomelike probleme opgelos word deur ʼn verbond onderhoudende Eloah dat persoonlike geloof versterk word, en GELOOF is die grootste behoefte vir Yah se kinders van vandag.

Comments: 0 
Hits: 5029 
Die Pasga Legkaart

Die Pasga Legkaart het baie mense verwar. Drie van die evangelies Matthéüs, Markus en Lukas, skyn om `n datum te gee vir die Laaste Avondmaal wat anders is as die  tydsberekening soos in die Evangelie van Johannes. In hierdie soos in enige ander legkaart voorsien die Skrifte die oplossing! As die verskeie tekse noukerig ondersoek word, duik die waarheid op dat al vier evangelies inderwaarheid in ooreenstemming met mekaar is.  

Comments: 0 
Hits: 6159 
Die Verslawing van Selfbevlekking

Van die baie maniere wat Satan soek om die siel te korrup is seksuele onreinheid. Egbreuk, ontugtin en pornografie is ver herkende sondes wat die verstand korrup en die sondvloed openna ewig meer van Satan se versoekings. Egter, is daar ander areas wat ook die siel onder Satan se beheer bring. Dit word nie gereeld bespreek  asgevolg van ongemak oor die onderwerp. Daardie area is masturbasie.

Comments: 0 
Hits: 5046 
Hierdie Dag Saam Met Yahuwah

Die beste tyd om `n volle oorgawe aan jou Maker te maak is die eerste ding in die oggend wanneer jy wakker word. In die begin van die dag, wanneer die gedagte skoon en nie in `n warboel is met die sake van die dag nie, ruim tyd in om saam met Yahuwah te spandeer.

Comments: 0 
Hits: 3862 
Flieks: Sataniese Hipnotisme

Die stryd vir die menslike siel begin as `n stryd vir die denke. `n Mens se gedagtes beïnvloed sy emosies en die gedagtes en gevoelens gekombineer maak die karakter uit. As die denke onrein is, het Satan alreeds die stryd vir die siel gewen. Een van Satan se mees effektiewe hulpmiddels om die siel te besoedel is te vinde in flieks en televisie.   

Comments: 0 
Hits: 3263 
Die Herfs Feeste

Kom julle wie lief is vir Yahuwah, en laat sy Naam geloof word. Kom na Sy Feeste, alles is gereed. Laat jou sondes jou vergewe word op die Versoendag en sluit by medegelowiges regoor die wêreld aan met dankbetuigings aan Yahuwah, jou verbond Houer vir jou veelvuldige seëninge. Leer wat dit kan beteken en hoe om ten volle deel te neem in `n ware Dankseggings.  

Comments: 0 
Hits: 5340 
Konstantyn I en Hillel II: Die Twee Manne Wat die Hele Wêreld Mislei het

Een van die wêreld, en die geskiedenis se grooste bedrog, was ongeveer 1,700 jaar gelede gepleeg, deur die handeling van twee manne. Konstantyn I en Hillel II.

Is jy Mislei?

Comments: 0 
Hits: 5938 
Sabbat in die Bybel

Die Sabbat is `n lewensbelangrike waterskeidings onderwerp wat hedendaagse Christene van mekaar onderskei. Ons is oortuig dat dit slegs meer kontroversieel in die toekoms sal word. Dus, is dit raadsaam om die Bybel te ondersoek aangaande die onderwerp. Hierdie artikel poog om al die verwysings in die Bybel omtrent die weeklikse Sabbat wat in die woord Sabbat gebruik word, kortliks te ondersoek. Die ondersoek neem twee vooruitsigte aan. Die eerste is om die Bybel te harmonieer in verband met die Sabbat, en om enige konflik situasie tussen die tekse wat mag opkom in die denke van die leser te verwyder. Die tweede is om te reageer op die algemene argument wat teen die Bybelse Sabbatte gebruik was.  

Comments: 0 
Hits: 5400 
Paulus & die Galásiërs

Baie is vandag verward oor die Boek van Galásiërs. Beide Sondag- en Saterdag-houers gebruik die tekse in Galásiërs om te “bewys” dat sommige óf al Yahuwah se aangestelde feeste aan die kruis vasgenael is en nie meer langer bindend is op hedendaagse Christene nie. `n  Ondersoek van hierdie aangeleentheid maak iets heeltemal anders bekend.

Comments: 0 
Hits: 4001 

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.