Vrae oor Vooraf bestaan
Nege vrae aan diegene wie onderrig dat Yahushua sy geboorte in Bethlehem vooraf-bestaan het.
Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling
Daar word geleer deur die drie-enigheid dat Yahushua vooraf bestaan het en dat hy geïnkarneer was tot `n “God-mens,” maar die inkarnasie het nooit plaasgevind nie. Yahushua het nie vooraf bestaan nie.
Johannes 3:16: Pasop vir `n Vae Misverstand
In hedendaagse tye is Johannes 3:16 blykbaar die mees dikwels aangehaalde vers (buite konteks) uit die Bybel, soos dit Amerikaanse sportsgebeure (op plakkate) beklee en herhaaldelik gebruik word as `n bondige opsomming deur welmenende entoesiastiese evangeliste. Terwyl dit `n beeldskone stelling (uit homself) is aangaande Yahuwah se oorweldigende liefde vir Sy Seun, en die algehele doel betrokke, kan dit gebruik word in `n gevaarlik misleidende wyse!
St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan?
Waaruit het die gewoonte aangaande die uitruil van valentyns sy oorsprong? Hoe het Christene daarby uitgekom om hierdie antieke Romeinse gewoonte te erf? Waarom vind ons nêrens in die Bybel aanbeveling van sulke praktyke nie?
Wat dit Beteken om “Onder die Wet” te wees
Ek wil begin met `n waarskuwing dat hierdie studie `n bietjie diep is. HIierdie studie vereis `n sekere mate van konsentrasie. Bid asseblief voor daar gelees word. Mag Yahuwah ons almal lei!
Die Onbeduidenheid van die Nommer 3
Die doel van hierdie artikel is om te ondersoek of groeperings van drie in die Skrifte of in die natuur wys na `n drie-enige God. Is dit waar dat die noem van drie dinge tesame `n drie-eenheid bewys? Skep die groepering van drie dinge of mense saam `n “drie-in-een” eenheid?
Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam?
Die eenvoudige waarheid is dat gelowiges in die verlede `n baie beter Bybelse begrip gehad het van die belangrikheid, en glo ek, die absolute noodsaaklikheid van waterdoop as wat die oorweldigende meerderheid van belydende gelowiges deesdae het!
Pasop vir Hedendaagse Fariseïsme!
’n Skokkende aantal Christene het verval binne in die farisese denke – en gedragsgewoontes. Beklaenswaardig dat dít dikwels die mees toegewyde gelowiges is wie nie eens bewus van hul gevaar is nie. Lees verder om te leer van hierdie einste gesofistikeerde lokval van die duiwel.
Die Waarheid Wat Ons Vry Maak
Hoe is dit dat die ware evangelie van die komende Koninkryk van Yahuwah werklik lewens kan red? Hoe is dit dat hierdie spesifieke boodskap die een is waar deur verlossing kom?
`n Weg Min Bewandeld
Luister o Israel: Yahuwah jou Elohim is Een! (Markus 12:29) Dit is `n nou weg waarop Christus jou roep om te bewandel. Jy is nie bestem om op die breë hoofweë van godsdienstige tradisie te wandel nie.
Hoekom Blou?
Hoekom het Yahuwah die kleur blou vir die tossels gekies? Het hy lukraak `n kleur gekies?
Gee Ons Vandag Ons Daaglikse Brood
Matteus 8:16: Die brood waarvan die Heiland praat is geestelike brood. Nes fisiese brood fisiese lewe gee, versterk geestelike brood ons geestelik en lei dit tot die ewige lewe! Ontvang jy jou daaglikse brood?