Verlossing: Word gegee, en nie verdien nie!
Alle Christene stem saam dat verlossing ʼn geskenk is van genade. Tog, ten spyte van hierdie versekering, die meerderheid van Christene, onbewustelik hulself laat verval in die denke van verlossing deur werke, en weerspreek dit hulle verklaarde geloofsoortuigings. Luister na wat die Skrif te sê het oor hierdie ongelooflike geskenk van verlossing, en wat jou aandeel daarin is.
Wonder jy waarom slegte dinge plaasvind? Yah het die antwoord!
In ʼn wêreld van droefheid, wil die bedroefde hart weet waarom? Hoekom as Yah ʼn god van liefde is, waarom keer Hy nie dat slegte dinge plaasvind? Daar in werklikheid baie goeie redes is waarom Yahuwah nie altyd tragedies verhoed, maar dat Hy altyd teenwoordig is om ons te versterk en aan te moedig op elke stap van hierdie weg.
Die Skepping? Of Evolusie? Watter een glo jy?
ʼn Verrassende aantal van Christene in hulle geestelike lewe uitgesproke ewolusioniste is. Dit voorspruit deur nie te verstaan oor wat die bedoeling was van die Verlosser se boetedoening. Is dit jy?!
Die Beste Nuus Tot Dusver!
Toegerekende regverdigheid is nie dieselfde as die van deelagtige regverdigheid. Lees verder om te leer oor die ongelooflike waarhede van die wetenskap van verlossing.
Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is!
ʼn Deeglike studie van die Skrif bewys nie alleen dat die Verlosser volkome mens is, maar het hy ook nie voorbestaan nie. Hoe, versoen ons die gebruik van “elohim” (die werkwoord term) om Yahuwah te beskrywe regdeur die Skrifte?
Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry!
Die Skrif is regdeur deurvleg met ʼn beginsel van ʼn ondenkbare mag, wat net wag om verkry te word deur enigiemand wat daarop aanspraak maak deur geloof. Die rede is eenvoudig: wat ook al Yahuwah verklaar is dit vervul so gou as Hy dit gespreek het!
Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal!
Yahuwah se wil is dat die belofte wat bevat in Sy naam, bekend moet wees en ook gebruik moet word. Dit is waarom die Skrif herhaaldelik gelowiges vermaan om “Die naam van Yahuwah aan te roep!”
Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig
Sonder enige twyfel leef ons in die sluitings dae van die aarde se geskiedenis. Gedurende die jare in die verlede, as enigiemand gepreek het oor die einde van die wêreld was daarmee gespot, en is dit verwerp. Nou, ondanks die onlangse wêreld gebeure, word mense wakker oor die ernstige tye waarin ons leef. Is jy gereed vir die dae vorentoe? Weet jy hoe om voor te berei? Hierdie tydige artikel sal jou help om te begin om voor te berei!
Vir Goddelike leiding: Leer oor die wil van Yah wat dit vir jou as ʼn individu beteken!
Deur aan die lewe te bly gedurende die aarde se laaste krisis sal daar vereis word dat ons ʼn meer en belangrike verbintenis sal moet besit met die Hemelse Vader as wat ons ondervind het sedert die tyd van die apostels. Elke gelowige sal persoonlike leiding benodig omdat, elke individu so verskillend is. Dit vereis nie net ʼn persoonlike verhouding met die Vader, maar ook die vermoë om Sy stem te hoor en te erken wanneer Hy met jou praat.
Verlustiging in die Sabbat
Sabbat onderhouding is nie `n las nie maar `n vreugde! Leer die geheim van hoe om die Sabbat `n verlustiging te vind.
Hemel se Helde: Michael & Margaretha Sattler
Michael en
Margaretha Sattler was gewone mense. Mense met eenvoudige vreugdes en hartseer,
hoop en vrese nes enig iemand anders. Nietemin, in tye van beproewing, het
hulle aan Yahuwah getrou gebly. Hulle standvastigheid in die aangesig van
teenstand sal grootliks in die Hemel beloon word. Lees hulle verhaal en wees
geïnspireer dat wat Yahuwah vir ander gedoen het, Hy vir jou ook wil doen.
VALSE NUUS! “Saterdag is die Sabbat”
Hoe om VALSE NUUS te stop: ʼn Deeglike studie van die
geskiedenis, die Skrif, en astrologie openbaar die skokkende feit dat Saterdag
nie die sewende –dag Sabbat van die Skrif, en dat Sondag ook nie die dag is van die Verlosser se
opstanding.
Yahushua teenoor Pous Franciskus: Wie sal jy glo?
Pous Franciskus maak daarop aanspraak om die onfeilbare verteenwoordiger van Yahushua te wees. Deeglike ondersoek van sy verklarings, en volgens vergelyking met die Skrif, openbaar ʼn karakter, en lewenswyse, en teologie wat baie in teenstelling is, volgens die van die Verlosser.