While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
World’s Last Chance
Preparing Hearts and Minds for Yahushua's Sudden Return!

Biblical Christian Articles

3779 Articles in 21 Languages

Die Betekenis van Elohim: Dit is nie wat jy dink dit is!

ʼn Deeglike studie van die Skrif bewys nie alleen dat die Verlosser volkome mens is, maar het hy ook nie voorbestaan nie. Hoe, versoen ons die gebruik van “elohim” (die werkwoord term) om Yahuwah te beskrywe regdeur die Skrifte?

Comments: 0 
Hits: 4423 
Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens!

Die dwaalleer van ʼn drie – in – een godheid word gebruik deur Satan as ʼn toesmeer van een van die mees opsienbare feite oor verlossing: Yahushua die enige gebore seun van die een ware God, was 100% volkome mens!

Comments: 0 
Hits: 2430 
Die vooraf geïnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer?

Die leerstelling van ʼn drie – in – een godheid is afkomstig van die heidendom, en is dit nie vanuit die Skrif. Die aanvaarding van hierdie dwaalleer wat geskep is uit ʼn moeilike omgewing waarvan die geloof in die vooraf bestaan van die Verlosser ʼn “natuurlike gevolgtrekking” was.

Comments: 0 
Hits: 2668 
Skokkende nuwe bewyse onthul die ware natuur van Christus! (Dit is nie wat jy dink!)
Die leerstelling van ʼn drie in een godheid word vir eeue gesien as die grondbeginsels van die Christendom. Alhoewel die werklikheid is, dat die drie in een godheid ʼn geloof is wat afkomstig is uit die antieke – heidendom.
Comments: 0 
Hits: 2808 
Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal hê. Dit is waarom....
Die verklarings van die Skrif wat die karakter en eienskappe van Yahuwah beskrywe ʼn werklikheid word wanneer ons bewus word wat hulle beteken. Leer oor hierdie woorde duidelik gemaak word, en ontdek die beloftes waar jy dit nog nooit tevore gesien het!
Comments: 0 
Hits: 2925 
Leer Hoe om Toegang tot Onbenutte Goddelike Krag te Verkry!
Die Skrif is regdeur deurvleg met ʼn beginsel van ʼn ondenkbare mag, wat net wag om verkry te word deur enigiemand wat daarop aanspraak maak deur geloof. Die rede is eenvoudig: wat ook al Yahuwah verklaar is dit vervul so gou as Hy dit gespreek het!
Comments: 0 
Hits: 2823 
Die Mees Kragtigste belofte in die Ganse Heelal!
Yahuwah se wil is dat die belofte wat bevat in Sy naam, bekend moet wees en ook gebruik moet word. Dit is waarom die Skrif herhaaldelik gelowiges vermaan om “Die naam van Yahuwah aan te roep!”
Comments: 0 
Hits: 2570 
Ramp Gereedheid: Die Christen se Plig
Sonder enige twyfel leef ons in die sluitings dae van die aarde se geskiedenis. Gedurende die jare in die verlede, as enigiemand gepreek het oor die einde van die wêreld was daarmee gespot, en is dit verwerp. Nou, ondanks die onlangse wêreld gebeure, word mense wakker oor die ernstige tye waarin ons leef. Is jy gereed vir die dae vorentoe? Weet jy hoe om voor te berei? Hierdie tydige artikel sal jou help om te begin om voor te berei!
Comments: 0 
Hits: 2321 
Vir Goddelike leiding: Leer oor die wil van Yah wat dit vir jou as ʼn individu beteken!
Deur aan die lewe te bly gedurende die aarde se laaste krisis sal daar vereis word dat ons ʼn meer en belangrike verbintenis sal moet besit met die Hemelse Vader as wat ons ondervind het sedert die tyd van die apostels. Elke gelowige sal persoonlike leiding benodig omdat, elke individu so verskillend is. Dit vereis nie net ʼn persoonlike verhouding met die Vader, maar ook die vermoë om Sy stem te hoor en te erken wanneer Hy met jou praat.
Comments: 0 
Hits: 2525 
Die #1 Beste Natuurlike – Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool!
Van al die geneesmiddels wat beskikbaar is, het behandelde houtskool die grootste reeks van gebruike en moet daarvan deur almal kennis geneem word, en wat daarin belangstel vir die natuurlike behandeling van siektes.
Comments: 0 
Hits: 2813 
Onder die Skadu van Sy Vlerke: Om te Skuil in die Geheimeplek van die Allerhoogste

Die Sikloon Irma was die grootste sikloon in die Atlantiese Oseaan wat nog ooit opgeteken is.. Selfs die magtige mag van die natuur kan nie ʼn enkele nederige gelowige familie oorrompel wat aanspraak maak op die magtige beloftes van Yah.

Comments: 0 
Hits: 4286 
Verlustiging in die Sabbat

Sabbat onderhouding is nie `n las nie maar `n vreugde! Leer die geheim van hoe om die Sabbat `n verlustiging te vind.

Comments: 0 
Hits: 4316 
Hemel se Helde: Michael & Margaretha Sattler

Michael en Margaretha Sattler was gewone mense. Mense met eenvoudige vreugdes en hartseer, hoop en vrese nes enig iemand anders. Nietemin, in tye van beproewing, het hulle aan Yahuwah getrou gebly. Hulle standvastigheid in die aangesig van teenstand sal grootliks in die Hemel beloon word. Lees hulle verhaal en wees geïnspireer dat wat Yahuwah vir ander gedoen het, Hy vir jou ook wil doen.

Comments: 0 
Hits: 3602 
VALSE NUUS! “Saterdag is die Sabbat”

Hoe om VALSE NUUS te stop: ʼn Deeglike studie van die geskiedenis, die Skrif, en astrologie openbaar die skokkende feit dat Saterdag nie die sewende –dag Sabbat van die Skrif, en dat Sondag ook  nie die dag is van die Verlosser se opstanding.

Comments: 2 
Hits: 5279 
Yahushua teenoor Pous Franciskus: Wie sal jy glo?

Pous Franciskus maak daarop aanspraak om die onfeilbare verteenwoordiger van Yahushua te wees. Deeglike ondersoek van sy verklarings, en volgens vergelyking met die Skrif, openbaar ʼn karakter, en lewenswyse, en teologie wat baie in teenstelling is, volgens die van die Verlosser.

Comments: 0 
Hits: 4004 
Datum Lyn Bedrog: Wat dit is & Waarom dit saak maak! [Moet Lees: SDAs]

`n Noukerige ondersoek van die Internasionale Datum Lyn bewys onweerlegbaar dat die moderne week nie aaneenlopend sonder onderbreking sedert die Skepping gesirkuleer het nie. Om anders te dink is om voor tradisie en veronderstelling te buig – tot die uitsluiting van die bewyse.

Comments: 2 
Hits: 5536 
Geslaan in Die Gees: Waarheid of Kettery?

Moenie mislei word nie! Die gees wat deur geloofsgenesers en diegene wie daarop aanspraak maak om “in die gees te sneuwel”, geopenbaar word,  is nie dít van die Heilige Gees van Yahuwah nie!

Comments: 0 
Hits: 3978 
Die Evangelie van Welvaart: Godsdiens-Betaal-om te-Speel

Die die dwaling van die “Evangelie van Welvaart” is niks anders as bedrog!

Comments: 0 
Hits: 5190 
Sug & Steun… of Vlug!

Die Hemelse boodskap aan die finale generasie is om te vlug van alle georganiseerde godsdienste en denominasies. Nogtans het godsdiensleiers `n gevestigde belang daarin om mense na die kerk te laat stroom. Hulle het die agste en negende hoofstukke van Esegiël gebruik om mense te laat dink dat hulle `n plig het om lidmate te bly selfs wanneer dit duidelik is dat die kerk in afvalligheid verkeer!

Comments: 0 
Hits: 3611 
Die Seëls, Die Basuine, & Die Ondersoekende Oordeel

Geregtigheid steun op inligting. `n Hofsitting is, uit essens, `n ondersoek wat poog om die feite voor `n regter en jurie bloot te lê. Hierdie artikel voorsien `n in-diepte kykie na die 7 Seëls, die 7 Basuine, en die Ondersoekende Oordeel!

Comments: 0 
Hits: 4668 

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.