Die Dag van die Nuwemaan is ʼn geskenk van Yahuwah. Die getroues in die hierdie laaste dae sal die heiligheid van hierdie spesiale dag onderhou. Die Skrif verklaar dat die Dag van die Nuwemaan onderhou sal word deur die verlostes regdeur tot in alle ewigheid op die nuwe aarde. Ongekende vreugde wag op diegene wat gemeenskap soek met Hom in wie alle volheid van die Lewe woon.
Sedert hulle stigting, was die Jesuïete ʼn berugte en slinkse groep. Vanaf buit, mag hulle onskadelik lyk as ʼn Christen humanitêre groep, maar vanaf die binnekant en deur hulle eie erkenning, is hulle roofsugtige wolwe. Die artikel is ʼn versameling van aanhalings van hooggeplaaste historici oor die dikwels versluierde handelinge en lafhartige reputasie van die Vereniging van Jesus, en ook bekend is as die Jesuïete.
Pornografie is ʼn strik. Dit is net so verslawend as nikotien of alkohol, en die wyse ouers sal enigiets, en alles doen in hulle vermoë om hulle kind voor te berei om die versoeking te weerstaan wanneer dit hom voordoen, omdat op een of ander geleentheid, sal dit gebeur. Gebruik hierdie tegnieke om jou kind groot te maak om standvastig te bly staan teen die verleiding van pornografie.
Soos die opreg gesinde van hart hom keer na bykomende Bybelse literatuur vir die soeke na waarheid, kom daar verskeie teorieë te voorskyn oor hoe die ware Bybelse kalender werk. Baie het hulle gekeer na die boeke van Henog, die Opregte en Jubilee vir ʼn verduideliking van die Skepper se kalender. WLC glo dat die manier waarop Yahuwah se kalender verstaan moet word gegrond moet word op die bewyse wat in die Skrif bevat is eerder as hierdie bykomende Bybelse bronne.
Woorde en uitdrukkings word somtyds gelees of gehoor tydens eredienste wat nie duidelik verstaan word. Regverdigheid deur geloof is so ʼn uitdrukking, wat dikwels gebruik word, maar weinig verstaan word. Dit is baie belangrik dat almal wat begeer om verewig te lewe saam met Yahuwah verstaan duidelik en presies wat “regverdigheid deur geloof” is, omdat dit die enigste manier is waardeur enigiemand gered sal word!
Saterdag Sabbatariërs het vir ʼn lang tydperk Roomse Katolieke aangehaal vir die bewys dat die Katolieke Kerk erken dat sy die Sabbat verander het na Sondag. In ʼn verrassende onderhoud, het een van die Roomse Katolieke geleerders bevestig dat hierdie verandering was die verandering van kalenders, en nie meer en deels die dae van die week. Daarom, is Saterdag self nie die ware Sabbat van die Bybel.
Omdat die Bybel duidelik is dat Yahushua opgewek is op die eerste dag van die week, en sedert Sondag die eerste dag is van die hedendaagse week, en die veronderstelling dat Yahushua opgewek is op Sondag blyk oortuigend te wees. Alhoewel die hedendaagse kalender nie deur die Israeliete gebruik is gedurende die tyd van Yahushua. Almal wat aanbid op Sondag ter ere van “Paassondag” as die dag van die Verlosser opstanding vereer ʼn Roomse Katolieke instelling wat opsigself gevestig is op antieke heidense vrugbaarheid feesvieringe.
Toenemende lig in die onlangse jare het bekendgemaak dat die Bybelse dag – en ook die Sabbat begin op die manier, en is dit met sonsopkoms. Die chronologie wat die gebeure van Yahushua se dood en begrafnis omhul is die onweerlegbare bewys dat die Jode ten tye van Yahushua dood steeds die Sabbat onderhou het met die begin van sonsopkoms.
Hoe om Yahuwah se Geregtigheid te Verkry: `n Bybelse ondersoek van die Evangelie boodskap en wat dit werklik beteken om in “geloof te wandel.”
Die oneindige wysheid en perkelose liefde van Yahuwah het `n plan ontwerp waarmee sondige, afvallige mense weer tot goddelike guns herstel kan word. Hierdie plan omsluit ver meer as die wettige verlossing van die mensdom uit die beheer van Satan. Dit doen ook `n beroep op die herstelling van die goddelike karakter binne in die mense siel. Dit is hierdie werk waarmee Yahushua, ons groot Hoë Priester, nou, op hierdie moment, besig is.
Die hedendaagse Gregoriaanse kalender kan nie die fases van die maan gebruik vir die berekening van die ware sewende dag Sabbat omdat te kort skiet aan belangrike Bybelse eienskappe vir die meting van tyd en die maande volgens die maan. Die Skepper se kalender begin elke maand op die dag van die Nuwemaan, lyk dit of die Sabbat “sweef” deur die die Gregoriaanse week. In werklikheid, is dit die Gregoriaanse maand wat sweef deur die konstante formaat van die maan-maande.
Jerusalem is die middelpunt van die apokaliptiese verwagtinge, van die wêreld se drie grootste monoteïstiese gelowe. Moslems, Jode en sowel as Katolieke en Evangeliese Protestante wil almal hulle eie teokratiese diktatorskap hê, en wat regeer vanaf hierdie antieke terrein. Hierdie breede onderhouding van geloof is een van Satan se mees eintyd waanvoorstelling en misleidings. Lees hierdie artikel om gewaarsku te word oor hierdie opkoliptiese verkeerdheid.
Namate die eerste paar generasies Christene afgesterf het, het `n verandering binne-in Christendom plaasgevind. Paganisme was omhels en paganistiese gewoontes aangeneem. Die grootste verandering was die aanneming van die paganistiese kalender vir aanbidding.
Die seël van Yahuwah is die kosbaarste geestelike geskenk beskikbaar aan elke lewende siel wie deesdae op aarde lewe. Slegs die seël van Yahuwah kan die ewige lewe en die geestelike beskerming nodig, voorsien, om die dae wat voorlê wanneer die wraak van Yahuwah op die onbekeerde wêreld onvermeng met genade uitgestort sal word, tegemoet te gaan.
Om die Maansiklus te verstaan: Ontdek die mooiheid en die vastheid van die Bybelse Maan – Son Kalender deur hierdie baie voorspelbare 19 jaar siklus!
Ondersoek die oorsprong van die god Saturnus en ontdek wie die aanbidding ontvang van Saterdag (Die dag van Saturnus). Hierdie is ʼn artikel wat moet gelees word deur almal wat glo dat Saterdag die heilige sewende – dag Sabbat is van die Bible.
Die teorie van ʼn aaneenlopende weeklikse siklus is die grootste sameswering van Tyd. Die feite van die geskiedenis bewys dat die hedendaagse kalender ingebruik gegrond is op ʼn heidense kalender. Sodoende, is nie nee een Saterdag of Sondag die Bybelse dag van aanbidding omdat beide bereken word volgens ʼn valse kalender.
Die meeste Christene lag oor die idee van `n 13de maand in die jaar. Maar die Bybelse kalender het `n 13de maand elke paar jaar. Die Gregoriaanse kalender reken `n skrikkel “dag” elke 4 jaar in. Die Bybelse kalender reken `n “embolismiese” maand elke paar jaar in. Leer die waarheid oor die ware 13de maand!
Romeine 14 is een van die algemeenste misverstaande hoofstukke in die ganse nuwe testament. Paulus se woorde hier was dikwels verdraai om voor te stel dat Yahuwah se Sabbatte en feesdae nie meer langer toepaslik vir hedendaagse Christene is om te vier nie, en dat almal vry is om te kies op watter dag, indien enige, hulle rus van hul arbeid en die Skepper aanbid. Maar `n noukerige ondersoek van die konteks van hierdie hoofstuk maak die dwaling van hierdie idee bekend. Paulus het altyd die feeste en die sewende-dag Sabbat gevier en het sy bekeerlinge geleer om dieselfde te doen!
Die Katolieke Kerk was altyd baie eerlik omtrent haar rol in die verandering van die kalender. Inderwaarheid wys die Katolieke Kerk op hierdie einste feit, as die teken van haar gesag.