Die stryd vir die menslike siel begin as `n stryd vir die denke. `n Mens se gedagtes beïnvloed sy emosies en die gedagtes en gevoelens gekombineer maak die karakter uit. As die denke onrein is, het Satan alreeds die stryd vir die siel gewen. Een van Satan se mees effektiewe hulpmiddels om die siel te besoedel is te vinde in flieks en televisie.
Kom julle wie lief is vir Yahuwah, en laat sy Naam geloof word. Kom na Sy Feeste, alles is gereed. Laat jou sondes jou vergewe word op die Versoendag en sluit by medegelowiges regoor die wêreld aan met dankbetuigings aan Yahuwah, jou verbond Houer vir jou veelvuldige seëninge. Leer wat dit kan beteken en hoe om ten volle deel te neem in `n ware Dankseggings.
Een van die wêreld, en die geskiedenis se grooste bedrog, was ongeveer 1,700 jaar gelede gepleeg, deur die handeling van twee manne. Konstantyn I en Hillel II.
Is jy Mislei?
Die Sabbat is `n lewensbelangrike waterskeidings onderwerp wat hedendaagse Christene van mekaar onderskei. Ons is oortuig dat dit slegs meer kontroversieel in die toekoms sal word. Dus, is dit raadsaam om die Bybel te ondersoek aangaande die onderwerp. Hierdie artikel poog om al die verwysings in die Bybel omtrent die weeklikse Sabbat wat in die woord Sabbat gebruik word, kortliks te ondersoek. Die ondersoek neem twee vooruitsigte aan. Die eerste is om die Bybel te harmonieer in verband met die Sabbat, en om enige konflik situasie tussen die tekse wat mag opkom in die denke van die leser te verwyder. Die tweede is om te reageer op die algemene argument wat teen die Bybelse Sabbatte gebruik was.
Baie is vandag verward oor die Boek van Galásiërs. Beide Sondag- en Saterdag-houers gebruik die tekse in Galásiërs om te “bewys” dat sommige óf al Yahuwah se aangestelde feeste aan die kruis vasgenael is en nie meer langer bindend is op hedendaagse Christene nie. `n Ondersoek van hierdie aangeleentheid maak iets heeltemal anders bekend.
Die Sabbat is `n heilige, goddelike geskenk aan die mensdom. Diegene wie nie die kennis van die Sabbat koester soos hulle dit moet nie, sal maak dat die geskenk van hulle af weggeneem word. Skrifte self verklaar dat Yahuwah sal veroorsaak dat Sy ware Sabbat verlore sal gaan vir hulle wie dit nie van waarde beskou nie. Maar in die tyd van die einde, sal hierdie kennis herstel word.
“Maar Hy antwoord en sê vir hulle: ‘n Slegte en owerspelige geslag soek na ‘n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona. 0Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, só sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.” (Mattheus 12 vers 39 tot 40)
Hierdie artikel ondersoek die ware betekenis van hierde hoofstuk wat so dikwels verkeerd verstaan word.
Die Aftelling tot Pinkster, of akkurater gestel as “die Fees van Weke”, is `n berekening wat baie sommer netso aanneem. Wêreld se Laaste Kans, het na baie ure van gebedvolle studie by die gevolgtrekking uitgekom dat die “gewilde metode” om die dag te vind `n dwaalleer is! Sluit asseblief by ons aan, op ons reis na `n dieper insig in die Fees van Weke en hoe om dit te vind.
Een valse leerstelling wat in sterkte toegeneem het in hierdie laaste dae, is die oortuiging dat Paulus `n valse profeet is. Hierdie artikel ondersoek die gevare van die aanneming van so `n dwaalleer.
Die natuurlike reaksie van die hart wat liefde ervaar is om wederkerige liefde te gee omdat Liefde wek liefde. Om liefde te kweek, moet daar van dankbaarheid getuig word en die herkenning van die seëninge ontvang. Almal wat die liefde van Yahuwah ervaar, sal aan Hom wil gehoorsaam wees omdat hulle Hom lief het. Gehoorsaamheid aan die goddelike wet is hoe daar liefde betoon word vir die Wetgewer.
Baie mense kom ten minste eenkeer in hulle lewens ernstig voor die vraag te staan. Wat is die ware kerk? . . . of is daar ooit `n ware “kerk”? Daar is só baie denominasies en die situasie is só verwarrend dat dit onmoontlik lyk om met sekerheid te weet. Hierdie artikel verskaf `n oplossing vir die probleem deur die voorsiening van `n drievoudige punte toets om enige kerk of denominasie vinnig en maklik uit te skakel. Deur dit van toepassing te maak, kan enigeen in `n paar minute vasstel of `n kerk of denominasie geval het al dan nie en of dit die ware ekklesia is.
Goddelike liefde is ewige liefde. Dit vloei vanuit die groot hart van Yahuwah wat die bron is van alle liefde, vreugdes en geluk. Yahuwah se liefde is die grootste en mees kragtigste enkele mag in die ganse heelal. Dit is absoluut wie en wat Hy is.
Die besluit om `n ander weg in te slaan, om die Pouslike Gregoriaanse Saterdag te verwerp en begin om die ware Sabbat van die Skepping se luni-solar kalender te begin aanleer, is nie `n ligtelike saak om op te neem nie. Dit is `n geestelike pyniging om te besef dat dwaalleer verkondig was; dit is `n geestelike blydskap om die nuwe lig te ontvang wat reg uit die Skrifte kom. Hierdie Sabbatshervorming is die proefskrif wat Yahushua se volk moet hê tydens die Oordeelsuur voor die afsluiting van genade tyd. WLK is ten volle toegewy om die waarheid en net die waarheid aan andere te leer. Ongeag die koste, verkies die WLK span om die Lam te volg, waar Hy ook al mag heengaan.
“Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.” – Yahushua volgens Mattheus 7 vers 15)
Die skokkende ingewikkelheid van feite oor die Orde van Jesus, of Jesuïete, is moet om te lees vir enige Student van die Bybel Profesieë! Bewapen jou met kennis dat jy nie mislei mag word!
Spiritisme het die wêreld met mening beet geneem. Min mense glo vandag in materiële realiteit, sodat ontsagtlike menigtes okkultiese gewoontes volg wat gebaseer is op die illusie dat die mense-siel van nature onsterflik is en die afgestorwenes kan sien en met die lewendes kan kommunikeer. Maak dit saak? Is dit maar net `n bekorende speletjie, `n vertroosting of verlies, of is daar `n dodelike verrassing om die draai? Hierdie artikel beantwoord die vrae, en gee `n ferme basis vir ware hoop.
Die hedendaagse weeklikse siklus het geen verbintenis met enigiets in die natuur. Deur hierdie probleem kom daar probleme voor wat nie bestaan in die Maan – son kalender soos by die Skepping: en die behoefte vir ʼn uitsluitlike willekeurige Internasionale Datum Lyn. Dit is aaneenlopende weeklikse siklus, wat aan niks geanker is in die natuur, en is dit ʼn menslike instelling. Die Internasionale Datum Lyn is eenvoudig ʼn mens gemaakte oplossing vir ʼn probleem wat deur die mens veroorsaak is.
ʼn Baie seldsame belofte word aangebied aan almal wat oorwin deur geloof in die verdienste van die Verlosser. Hierdie belofte is dat die Vader se naam in die voorhoofde geskrywe sal word aan elke individue wat gered is. Leer oor die betekenis van hierdie buitengewone belofte, en dat Sy naam ook in jou voorhoof geskrywe kan word.
Skrifte stel `n baie spesiale groep voor wie die Skepper vereer op Sy heilige Sabbat terwyl die res van die wêreld dit verwerp. So gou as wat gehoorsaamheid op hierdie punt verwag word, hoe dit ook al sy, moet elkeen op sy eie staan, omdat dit uitermate ongewild is met priesters, predikante en vriende, en net so met familie. Almal wie die verpligting verwerp om die Skepper op Sy Sabbat te aanbid sal optrek teen diegene wie daarop uit is om dit te gehoorsaam. So was dit altyd met diegene wie Yahuwah gedien het en wie nie.
Die sewende-dag Sabbat, as deel van die goddelike wet, is op alle mense van toepassing regdeur die eeue heen. Van al die wette, is geen ander wet so dikwels en met soveel vermetelheid, oortree, soos die vierde gebod nie.
Die vereniging van man en vrou in die huwelik is `n heilige dog vreugdevolle gebeurtenis. Hierdie artikel beantwooord algemeen gevraagde kwessies oor Yahuwah geseënde huwelike, tradisies huwelikssertifikate en nog meer.