While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
World’s Last Chance
Preparing Hearts and Minds for Yahushua's Sudden Return!

Biblical Christian Articles

3741 Articles in 21 Languages

Anti-Bybelse Stellings deur Ellen White oor die Eet van Vleis
Ellen White kontrasteer Vader Yahuwah se verkose diëet vir Sy volk aangaande die eet van vleis
Comments: 0 
Hits: 685 
Vrouens se rol in die ekklesia
Hierdie artikel ondersoek beide die verwante en onafskeibare rolle van beide die mans en vrouens in die huis ekklesia  
Comments: 0 
Hits: 541 
Anti-Bybelse stellings deur Ellen White oor wat skynbaar in 1844 gebeur het
Christus se versoening was vervul aan die kruis. Die Bybel ondersteun nie enige idee dat daar fases in Yahushua se versoenings werk is nie, soos beweer deur Ellen White.
Comments: 0 
Hits: 607 
Afwesig van die liggaam en teenwoordig met die Heer
2 Kor. 5:8 word algemeen gebruik om te leer dat tydens die dood `n Christen hierdie wêreld verlaat om met Yahushua te wees in `n liggaamlose toestand. Maar `n liggaamlose toestand is definitief nie wat Paulus begeer het nie. Paulus het instede daarvan gewys na die nuwe liggaam, `n onsterflike liggaam, `n pneumatiese liggaam waarin “ons beklee sal word met ons woning uit die hemel”
Comments: 0 
Hits: 618 
Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees
Lewe op Aarde sal normaal wees wanneer Christus skielik terugkeer!
Comments: 0 
Hits: 528 
Vrae oor Vooraf bestaan
Nege vrae aan diegene wie onderrig dat Yahushua sy geboorte in Bethlehem vooraf-bestaan het.
Comments: 0 
Hits: 501 
Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat die Nuwe Maan Dag Ondermyn
Anti-Bybelse Stellings Deur Ellen White Wat Die Nuwe Maan Dag Ondermyn
Comments: 0 
Hits: 484 
Die Inkarnasie Is `n Valse Leerstelling
Daar word geleer deur die drie-enigheid dat Yahushua vooraf bestaan het en dat hy geïnkarneer was tot `n “God-mens,” maar die inkarnasie het nooit plaasgevind nie. Yahushua het nie vooraf bestaan nie.
Comments: 0 
Hits: 493 
Die Leerstelling van Voornaamwoorde Toegepas op Christus se Getuienis van Homself
Hier, ondersoek ons die Drie-enigheids-leerstelling en sommige van die onsinnige bewerings wat gebruik word om dit te ondersteun.
Comments: 0 
Hits: 485 
Tien Redes om te glo Openbaring was voor 70 AD geskryf
Hier is 10 redes waarom ons die vroeë datum met vertroue kan aanvaar eerder as die latere een.
Comments: 0 
Hits: 491 
Die Nommer Een Sleutel vir die Lees van Openbaring
Daar is `n ou cliché wat iets soos dit klink, “Wat jy uitkry is wat jy insit,” en dit is nie anders met ons studie van die Bybel nie
Comments: 0 
Hits: 619 
Johannes 3:16: Pasop vir `n Vae Misverstand
In hedendaagse tye is Johannes 3:16 blykbaar die mees dikwels aangehaalde vers (buite konteks) uit die Bybel, soos dit Amerikaanse sportsgebeure (op plakkate) beklee en herhaaldelik gebruik word as `n bondige opsomming deur welmenende entoesiastiese evangeliste. Terwyl dit `n beeldskone stelling (uit homself) is aangaande Yahuwah se oorweldigende liefde vir Sy Seun, en die algehele doel betrokke, kan dit gebruik word in `n gevaarlik misleidende wyse! 
Comments: 0 
Hits: 714 
St. Valentynsdag: Waar Kom Dit Vandaan?
Waaruit het die gewoonte aangaande die uitruil van valentyns sy oorsprong? Hoe het Christene daarby uitgekom om hierdie antieke Romeinse gewoonte te erf? Waarom vind ons nêrens in die Bybel aanbeveling van sulke praktyke nie?
Comments: 0 
Hits: 780 
Wat dit Beteken om “Onder die Wet” te wees
Ek wil begin met `n waarskuwing dat hierdie studie `n bietjie diep is. HIierdie studie vereis `n sekere mate van konsentrasie. Bid asseblief voor daar gelees word. Mag Yahuwah ons almal lei!
Comments: 0 
Hits: 676 
Die Onbeduidenheid van die Nommer 3
Die doel van hierdie artikel is om te ondersoek of groeperings van drie in die Skrifte of in die natuur wys na `n drie-enige God. Is dit waar dat die noem van drie dinge tesame `n drie-eenheid bewys? Skep die groepering van drie dinge of mense saam `n “drie-in-een” eenheid?
Comments: 0 
Hits: 475 
Die Mees Belangrikste Ding
LIEFDE is, inderdaad, die mees belangrikste ding.
Comments: 0 
Hits: 621 
Is Jy Gewas in die Bloed van die Lam?
Die eenvoudige waarheid is dat gelowiges in die verlede `n baie beter Bybelse begrip gehad het van die belangrikheid, en glo ek, die absolute noodsaaklikheid van waterdoop as wat die oorweldigende meerderheid van belydende gelowiges deesdae het!
Comments: 0 
Hits: 630 
Het die Apostels die Enige - Oomblik Koms van Christus Verwag?
Kom ons kyk na `n paar van die Skrifte wat na bewering steun verleen aan die enige – oomblik koms en om bewys te lewer dat nie een daarvan regverdiglik gebruik kan word om te sê: Ja, die Apostels het wel geglo dat Christus enige oomblik kon kom.
Comments: 0 
Hits: 626 
Pasop vir Hedendaagse Fariseïsme!
’n Skokkende aantal Christene het verval binne in die farisese denke – en gedragsgewoontes. Beklaenswaardig dat dít dikwels die mees toegewyde gelowiges is wie nie eens bewus van hul gevaar is nie. Lees verder om te leer van hierdie einste gesofistikeerde lokval van die duiwel.
Comments: 0 
Hits: 711 
Anti-Bybelse stellings deur Ellen White aangaande Migael die Aartsengel wat Christus is
Daar is geen Bybelse bewyse wat Migael die Aartsengel met Yahushua gelykstel nie. In teestelling hiermee is Yahushua en Migael twee verskillende wesens.
Comments: 0 
Hits: 636 

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.